Is regtig groot voorreg om n ouer te her ss my MA. Svl spyt ekt tyd met PA ni ten volle waardeur. Drugs my glieg.... Wens kon hom wys wat ek nog Wil wees.
2026-09-30 18:55:20
1
annemarieferrreir :
Net n mens wat n moeder verloor het weet wat jy verloor het. MA ek mis jou so baie wens jy was nog hier. Baie mooi lied ❤️❤️❤️❤️
2026-09-22 10:03:02
12
🌻🦒Ansie🦒🌻 :
EK MIS MY MOEDER ONEINDIG BAIE.... SY'S 2JR TERUG OORLEDE... EK SUKKEL SO... OM OOR HAAR DOOD TE KOM... EK HUIL MY HART UIT.... DAG EN NAG OOR HAAR.... 💔😭💔😭💔😭💔
2026-09-24 18:21:11
2
j..Lo :
ek miss my ma oneindig😭😭
2026-09-26 07:09:33
2
🥰blueeyes🥰backup38🥰 :
dis so waar my moeder nou 4maande nie me saam ons nie dis more ha eerste verjaarsdag in die hemel ek sukel om dit te anvaar dat my moeder nie me saam ons is nie😭
2026-09-23 04:23:50
6
Rina :
Mis my mamma verskriklik baie 😭😭💔💔
2026-09-22 13:55:49
6
dolfyntjie :
ek mis my moeder😭😭
2026-09-22 08:53:04
8
Jen :
Ek mis my ma elke dag[Red heart]
2026-09-27 20:33:39
1
Susana Vanrooy :
@ek miss my moeder vreeslik dag en nag
2026-09-24 13:09:39
1
ylandikleynhans :
Dannis daar kinders wat hul ouers lewendig verstoot
2026-09-22 20:15:48
9
Sarah :
Baie mooi lied 🙏🙏🥰🥰❤️
2026-09-27 18:36:38
2
Lynette :
So waar, die lied is pragtig♥️♥️♥️♥️♥️♥️
2026-10-01 22:09:40
1
Angel :
Ek is net ñ Ma
2026-09-22 13:17:26
3
petronienaber :
mis my ma ook baie.pragtige woorde
2026-09-23 11:02:55
2
🐱 charmain🐁 :
Dit is so mooi
2026-09-22 07:16:52
5
MaggiePieterse :
Pragtige lied.... ❤️
2026-09-22 18:31:13
2
Ouma❣️Shiri :
💔💔💔💔💔🤗
2026-09-25 11:44:20
1
charmelleplaatjie :
Amen 🙏🙏🙏
2026-09-22 10:34:27
2
ahkeel wp :
Yes Amen
2026-09-22 06:11:17
2
kittycat :
so so mooi danki
2026-09-22 08:34:13
2
LadyD :
So waar en so mooi🌹🌹🌹🌹🌹🌹🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2026-09-22 10:23:04
4
Anita Dekoker :
dankie. here. 🙏🙏🙏❤️❤️❤️❤️
2026-09-22 06:01:00
2
LM D D :
Wat n mooi liedjie 🤗🤗
2026-09-22 08:08:48
4
❤️shante❤️ :
dis so mooi❤️❤️❤️
2026-09-23 04:41:53
2
Lizette :
mooiste woorde baie dankie. ❤️
2026-09-22 11:32:27
3
To see more videos from user @patricialeonie68, please go to the Tikwm
homepage.