@albertvanwykofficial: Moenie laat jou eiendom in jou boedel ingaan nie ☺️☝🏻 Sit vir jou 'n Company -> Trust Structure op 💪🏻😃 #albertvanwyk #property #millionaire #propertyinvestment
weet nie wat se boedels jy doen wa jy 30% verloor nie. Trust met company struktuur is nie vir almal nie maar as mens kan is dit goeie opset.
2026-09-22 14:30:46
2
:
maar wat sal dit kos om dit so te struktuur voor jy sterwe en waar begin mens
2026-09-22 17:52:04
2
:
Ek gaan en doen navorsing op alles wat jy se maar die antwoorde wat ek kry ( met bewyse) se dit is nie n goeie idee nie, maar die teenoorgestelde word eerder aanbeveel.
2026-09-23 13:07:11
1
:
Ek en manlief buite gemeenskap getroud. Hy sterf 2 maande terug. Ek skuld 700k op huis. Geen lewens versekering in sy naam. Weens hartsieke. Nou, moet ek sy ddeel oorsit in my naam? Of moet ek die huis oorsit klaar in my 3 seuns se name? Wats die beste? Waars die minste koste. Ekke sal huis bond betaal asook munisipalitiet - ek kry dafem pensioen.
2026-10-03 14:34:57
0
:
Hey Albert, hoe sit ek my eiendom binne n besigheidstruktuur? My huis is op my naam en ek wil dit in n besigheid sit, ek het n bestaande besigheid. Sit ek dit oor in daardie besigheid of stig ek n nuwe besigheid? Watter tipe besigheid en hoe kry my kinders dit? N Trust het ook onderhouds koste….. dit man nogal bake wees.
2026-09-30 16:50:11
0
:
Mag ek asb die nommer kry van die span wat jy gebruik
2026-10-10 11:04:56
0
:
Moenie laat jou eiendom in jou boedel ingaan nie ☺️☝🏻 Sit vir jou 'n Company -> Trust Structure op 💪🏻😃 #albertvanwyk #property #millionaire #propertyinvestment
2026-09-22 13:19:55
0
:
Is n eiendom onder R1. 5 mil. die moeite werd om in so struktuur te sit?
2026-10-01 17:51:56
0
:
meneer van wyk
.. ekt jou al voorheen gevra... en as ek mag... hoe oud is jy?
2026-09-30 16:17:53
0
:
Kan ons dit nou al op ons dogter se naam sit? Ons is in ons 70’s. Hulle bly langs ons en my seun het ook woonstel op ons erf. Ons bly ook in ‘n woonstel op erf en huur hoofhuis uit. Huis ten volle betaal…
2026-09-23 08:10:18
2
:
kan jy n eiendom in n trust sit terwyl jy nog die bond afbetaal?
2026-09-23 08:13:59
2
:
Nice watse een laat ek ook kan gaan kry like dragon ball Z
2026-09-22 17:40:47
1
:
Ek sal ook graag wil weet
2026-10-06 19:06:02
0
:
Albert, hoe kan ons n sessie of n tydjie boek om bietjie te gesels oor how ons eiendomme in n trust te kan kry?
2026-09-28 18:25:49
1
:
Help ons hoe om te werke te gaan assebiefl...
2026-10-01 00:25:56
0
:
Môre ek sal daarvan hou om met jou te gesels vir raad oor my huis
2026-09-25 08:02:05
1
:
Help my ook ek het nog 2jaar Dan is my huis klaar betaal
2026-09-28 11:52:07
1
:
so ons moet kyk vir sulke eiendomme om te koop😅
2026-09-24 04:33:19
1
:
Kan jy asb vir my jou Prokureurs se email adres stuur, wat my kan help om n trust rekening oop te maak.
2026-09-25 18:07:15
1
:
Albert ek sukkel om inligting tekry oor die hostess van n trust
2026-09-30 10:42:33
0
:
Ek dink jy moet seker maak van jou feite. Jou advies is skrikwekkend. As jy nie n regsgraad het of boedels hanteer nie moet jy nie sulke inligting deel nie. Jy skep baie wan indrukke.
2026-10-13 18:36:42
0
:
Dankie Albert vir die goeie raad.
2026-09-30 04:03:16
0
:
as ek my boedel of testament opskeer is my copy nog geldig by eksekteur(sanlam)
2026-09-28 20:58:09
0
:
Albert hoe werk dit dat jy die huis in company trust kan sit en wats die koste
2026-09-27 09:26:57
1
:
Hi albert ek kyk baie van jou videos ek het n vraag so as mens jou eie besigeid wil begin maar jy het al klaar n slegte persoonlike naam by die banke hoe kan n mens om dit werk in n besigeids perspectief
2026-09-24 00:14:24
0
To see more videos from user @albertvanwykofficial, please go to the Tikwm
homepage.