@leandiedurandt: Dankie Rocco de Villiers vir jou amazing raad oor boelies! @VIA GESELS Saterdae 6pm en op Catch Up

Leandie du Randt
Leandie du Randt
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 22 September 2026 15:55:11 GMT
83424
3155
43
631

Music

Download

Comments

corlene76
Corlene Vogel :
Onderwysers boelie ook.
2026-09-22 17:27:45
97
nelli_girl91
NelQ🇿🇦 :
dan kry jy onderwysers wat soms die boelie is [Innocent]
2026-09-22 16:19:01
50
user34506610000114
Krüger :
So jy sê my groot neus is die rede hoekom ek suksesvol is?
2026-09-24 10:40:02
1
anni7130
Anni :
ons word geboelie by werk ook
2026-09-22 17:56:35
19
henk.snyder
Henk - Guns and Gear :
True story
2026-09-22 20:20:44
3
chris_gagiano
Chris :
so hoe gaan my ore my suksesvol maak, free WiFi?
2026-09-25 22:52:06
1
wynandwilken797
Wynand Wilken :
Waarheid, net vreeslik jammer dat daar onderwysers is wat ook boelie nie fisies nie maar VERBAAL
2026-09-23 01:42:11
8
magda.coetzee75
Magda Coetzee :
Jy is vir my so n pragtige, nederige mens. Wees geseënd. 🙏💞🌹
2026-09-23 02:06:36
2
hendrinadevilliers
Hendrina 0646684634 :
My seun was in n spesiale klas geprop omdat hy heeltyd "gedink" het, sy lewe was hel omdat hy weg van ons huis af moes skoolgaan en baie erg geboelie was daar ook, hy het daar uitgekop, ons het oral gesoek en gesmeek na 'n sko, college waar ookal om sy matriek te doen. uiteindelik was gesê ons vat volle verantwoordelikheid as hy druip, hy was die beste in al 3 jare in sy klas. Vandag. het hy 'n graad in sagteware ontwkkeling. Full stack developer. Dit was die besluit van 2 onderwysers wat my kind ontneem het van sy kinderlewe en direk verantwoordelik was vir die hel wat hy deurgemaak het. ja, alle onderwysers is nie dieselfde nie, maar wragtag waar, my smaak is bitter
2026-09-23 05:48:12
4
user6303358188352
Sexy eyes :
Fantastiese onderhoud !!! Dis soooo waar, wowwww !! 🥰
2026-09-23 01:37:30
1
armandjoubert
Armand Joubert :
HOENDERVLEIS 😭
2026-09-22 17:37:41
4
japie.du.plooy.ca
Japie du Plooy cambells :
ek is mal oor Rocko se glacier spel hy is die beste in die wereld
2026-09-22 18:46:33
3
nads.leroux
nadsleroux :
absoluut.....🌿🤍
2026-09-22 17:53:11
1
cecile.barnard
Esthié Gouse :
Baie interessant onderhoud! Baie Dankie 👍👌
2026-09-22 23:12:00
3
leonmuller04
Leon :
Leandie jy is pragtig
2026-09-25 09:01:35
0
wilnaloots0
Wilna Loots :
true😎🫶
2026-09-23 06:12:23
1
birthmarkgirl1
Birthmark GirlSA :
100%
2026-09-23 04:12:41
1
magda.coetzee75
Magda Coetzee :
Wow
2026-09-23 02:05:11
1
riaan098
Riaan :
Looooovvveee die vrou🥰
2026-09-24 19:58:05
0
marieven30
Marie Venter :
2026-10-12 06:32:21
0
redmustang17
lee smith970 :
Dis waar!
2026-09-26 13:03:03
0
carlies__
Carla :
Wow j
2026-09-25 10:57:41
0
fabflabguy
FabFlabGuy :
So my vetheid is wat die winkels suksesvol maak… effe van ‘n Ricochet daaso
2026-09-25 05:55:42
0
tmhootsen
TM Hootsen :
Ek was geboelie… Nou besef ek hoekom 😳
2026-10-02 16:34:12
0
user82910205319082
humblesoul :
leanie is een van my harts mense
2026-09-23 08:03:44
0
To see more videos from user @leandiedurandt, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About