Ek het my testament laat tik en by polisie stasie laat beëdig. Deur 2 Polisie beamptes geteken as getuies. So is my testament geldig?
2026-09-23 13:49:36
5
Casper The Ghost👻 :
pragtig gestel
2026-09-23 15:31:22
2
Melinda swartz :
Francois Voster How can I get in contact with you both parents is deceased Need help with Estates
2026-09-23 23:41:23
1
Jason Jonkers :
kan die benifishery ook die executor is van a will
2026-09-24 07:22:00
2
sweetngel3 :
Baie dankie Francois. Ek waardeur regtig jou opofferinge om ons in te lig oor hierdie dinge💯 🙏
2026-09-23 16:02:50
3
🍦 Tania 🍦 :
Can you say all that in English please. I also need this info
2026-09-23 08:03:37
0
babygem :
I want to contact u personally. Can u contact me
2026-09-23 11:20:43
1
Nadia :
must it be certified by police
2026-09-23 09:41:22
2
Madie :
In wie se besit moet n testament wees, bv in persoonlike kluis, by bank of prokureur?
2026-09-23 20:01:16
1
Willie Delport :
My suster se hand geskrewe testament was ongeldig omdat daar geen getuie handtekeninge was nie. Dit het 3 jaar geneem om haar sake te klaar.
2026-09-23 08:00:13
1
Jay Smith :
kan die testament geteken wees deur letters wat getik is op n rekenaar.....
2026-09-23 09:50:22
1
Wessel :
Moet Testament by ekseketeur gebêre word, of kan dit my my testator gebêre word?
2026-09-23 08:11:27
2
Phill Olivier :
goeie dag mnr het u nie dalk n epos address ni ek soek raad baie dringend
2026-09-23 10:49:42
1
Liela :
Kan n testament afgehandel wees as daar verkeerde IDnommers op is . Maw my ID nommers en naam was verkeerd?
2026-09-23 09:35:22
1
Jerome JR Smit :
kan stiefkinders ook erf ?
2026-09-23 10:54:25
0
sonawestcoast :
My ma het 16 jaar gelede n erf gekoop n stikie plaas maar nooit gaan bly daar nie ....ek wil daar gaan bly wats my stappe as ek mense op my ma se erf kry ? 🤔
2026-09-25 14:58:57
0
elmarieellis60🇿🇦 :
En Dan wat doen jy met testament as jy orlede is moet dit deer n prok gaan of Kan men's net begin als claim sonder proks
2026-09-23 08:14:34
0
zone :
Wanneer n plaas eienaar jou Wil uitsit uit die plaas huis, moet hy n regte uit settings brief kry of Kan hy self n brief tik war se jy moet die huis leeg maak
2026-09-23 08:20:48
1
Sanet.Hayes :
By handgeskrewe dokument het die Meester meestal navraag oor wie die testament uitgeskryf het. Oorledene self of wie? Word egter aanvaar. Dit is net belangrik om so 'n testament deur prof. persoon te laat deurgaan, want as mens nie daagliks daarmee werk, word daar maar soms nodige formaliteite gemis.
2026-09-23 17:19:39
1
vxmp_Alicia :
my tannie is 83. sy betaal nog krediet kaart skuld van omtrent 15 tot 20 jaar gelede. die geld word nog elke maand van haar staats pension afgetrek. die debt collector se die skuld is nog gelding en kan nie afgeskryf word nie. Is dit wettig
2026-09-23 11:24:27
0
Goerge Williams :
ds nou na meer as 30 jaar
2026-09-24 13:29:58
0
Goerge Williams :
my pa ht vr my di hys ggee my ouste broer ht dt op papier gsit maar hy se nou hy kn ni onthou of onse pa di hys vr my ggee ht ni ek vra to my 1 vn my sisters of sy kn onthou to se sy onse pa ht di hys vr my ggee wt staan my nou te doen
2026-09-24 13:29:07
0
Albert Basson :
Wat van n datum?
2026-09-29 12:48:24
0
To see more videos from user @thecoffeeshop_lawyer, please go to the Tikwm
homepage.