Ek het dit all soveel keer gemaak het die resep vir avobrood nig by my ouma gekry toe ek 14 haar oud was vir die kook klas ek het daar die haar die prys gewen
2026-09-23 07:15:58
5
liz :
Looks devine wil definitely try it
2026-09-24 08:53:39
4
vickquinw :
ek stel voor jy gooi bietjie olyf olie in daai mengsel.
2026-09-23 07:45:56
5
Kim Du Toit :
yummy
2026-10-03 14:57:59
1
Karen :
I haven't come across your videos for some time now. Looks delicious 😋🤤
2026-09-24 12:56:48
2
Mariëtte :
Lyk heerlik sou n mielie ook by gesit het om hom interessant te maak. Love jou resepte.
2026-09-23 13:56:48
3
Francis Du Plessis :
Heerlik met braai vleis
2026-09-23 07:49:12
2
Wheeling4life :
Makliker manier is vat 2 snye brood botter al twee en sit avo op en maak dit toe🤣ek noem dit avo in brood🤣😂
2026-09-24 17:02:13
2
Heinrich Botha :
Dit klink lekker
2026-09-23 07:10:12
4
🌸Liza-marie🌸 :
groen mamba broodjie
2026-09-23 20:11:43
2
Shaz :
Jy leer men's ook Alles en Alles lyk lekker👌
2026-09-29 07:47:36
2
peerlombard :
mooi ou groote ..jy kan ..ek gaan ook ..😅😅😅
2026-09-26 21:06:00
2
stephenhorvath65 :
dis nou avo op jou botter😂😂😂😂
2026-09-23 15:32:00
1
Lennard Ketank Koen :
proe jy doe avo
2026-09-23 15:05:26
1
Michelle Bernardo :
daai lyk meer na n beker as koppie😂
2026-09-23 09:08:20
2
dorothyjacobs701 :
yummy 😋🤤
2026-09-23 14:52:29
2
Lizcrafts :
Ek het omtrent 12 avos gehad wat ryp is en net 2 van ons eet avo. Ek het dit fyngemaak met sout, pepper, asyn ens en gebottel. Dis nou 3 maande daarna en ons eet nou die laaste avo smeer. Dit hou goed so in die yskas.
2026-09-23 18:00:29
4
skiewies :
Jis,dit lyk lekker. Baie dankie,jy is bo-baas👌👌👌👌
2026-09-24 09:53:09
1
Boere yster :
maak dit vir n diabetic persoone haal net suiker uit
2026-09-24 14:18:26
1
user5194570796819 Lalz :
looks good to eat with thick rama
2026-09-25 10:01:31
1
dippenaare :
Klink lekker ,sal lekker wees met botter en marmite.
2026-09-24 06:56:47
1
Camila :
lekker...
2026-09-23 11:20:37
1
Sven :
moet dit try...looks nice..🥰
2026-09-23 10:42:40
1
To see more videos from user @4king_fantasties_, please go to the Tikwm
homepage.