dis jealousies en afguns dat mense sulke vrae vra!
2026-09-23 13:28:51
1
Hooker :
sterkte met die wroeging
2026-11-15 16:23:58
1
Hardus :
Ken daai gevoel dit is maklik om pa genoem te word. Maar vat n man om n vader re wees. ek het 2 ander mans se kinders groot gemaak en hulle soos my eie. en sal dit oor en oor doen. Hou jou kop hoog dame. En baie respek vir jou
2026-09-24 14:18:12
2
Bekkie ( Sweetness ) :
Goeie vraag.n vrou word altyd sleg gesé maar as ñ man iets verkeert doen word Hy nie sleg gesé nie
2026-09-23 22:43:56
2
AL MY HONDE BYT🐕 :
sterrietjie vir jou hoor!
2026-09-25 07:36:02
2
Lisa Fick :
Dit het niks met niemand te doen nie. Dit is jou persoonlike saak
2026-09-27 06:24:24
2
GoddessLilli :
net so gorgeous lady. fok wat mense se🥰
2026-09-23 13:36:55
1
Riaan :
..dis siek...mense is ongevoelig...
2026-09-25 10:08:15
1
JacoM :
ek sê baie dankie vir almal wat dit van my dink, what a confidence booster
2026-09-23 16:17:22
1
Gideon Crouwkamp :
ek het baie respek vir jou. Ek het nanderman se kind groot gemaak soo my eie🤗🥰
2026-09-26 07:26:52
1
krokmannetjie2 :
the question speaks for it self.
2026-09-24 15:45:58
0
Dawie :
Jy is so mooi[Rose]
2026-10-14 13:18:38
1
Jude :
Wow...dankie....my kinders het elkeen hulle eie pa... ek is trots op hulle en Jesus het vir my net die beste gegee en dank die Vader ek hoef nooit weer 'n man groot te maak nie. Kinders is 'n plesier.
2026-09-23 17:03:11
1
Lientjie777 :
Ne!!!!!
2026-09-23 17:39:03
1
Ané :
Ek word dit nou nog gevra - 3 kids later en almal dieselfde pa 😂
2026-09-23 15:20:29
1
Thomas❌ :
Baie mooi gesê
2026-09-23 14:24:13
1
danievanniekerk61 :
True
2026-09-23 13:44:56
1
marthinusclaassen :
dankie dat jy n goeie ma is mag God jou reiklik seèn jou kinders is gelukkig om so goeie ma te hè
2026-10-25 07:14:02
1
Eloise Swanepoel :
Mooi se hulle
2026-10-29 07:26:16
1
Broker :
Want die mens lewe nie met balans binne hul self nie.. Mense gee nie om of dit waar is wat hul se nie. Hul balans as men's bestaan dan nie.
2026-09-23 17:51:32
0
Johan :
2026-11-14 05:37:30
0
johan68 :
if you advertise on social media this is the questions you going to get.
2026-11-03 01:52:59
0
Gunner :
want dis die norm...🤷🏾♂️🤷🏾♂️🤷🏾♂️🤣🤣🤣🤣💀💀💀💀
2026-11-04 06:11:23
0
Kobus Du Preez :
Ek wou comment maar ja
2026-10-31 14:52:26
0
To see more videos from user @damomhood, please go to the Tikwm
homepage.