@elmarcograin7: Die dag toe ek my pa verloor het, sal ek nooit vergeet nie💔😭🕊️. Ek en my broer het alles probeer doen om hom te help en hom in die bakkie gelaai om hospitaal toe te gaan.🙏🏽❤️🚙🏥 Terwyl ons gery het, het Pa in my arms ingeval, en ek het hom vasgehou en gehoop hy sou regkom.😭💔🫂🙏🏽Daardie dag was ek stukkend💔😭. ’n Stuk van my het saam met hom weggegaan🥺🕊️. Ek het gedoen wat ek kon en ek was daar vir hom❤️‍🩹🙏🏽.Pa, ek mis jou elke dag😭💔🕊️.Jy sal vir altyd in my hart wees.#broken💔

Elmarco Grain🌾
Elmarco Grain🌾
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 23 September 2026 20:55:36 GMT
52882
2547
88
12

Music

Download

Comments

minagoliath
@mina.mady6 :
may his soul rest in perfect peace 🤍🤍🤍
2026-09-24 06:56:27
3
mrsmatthews8
Julia Matthews✝️🙏🇿🇦 :
dis hartseer ek en jou pa was saam op skool gewees [Broken heart][Teary eyed][Broken heart][Teary eyed][Broken heart][Teary eyed][Broken heart][Teary eyed]I bid vir Justice [Broken heart][Teary eyed][Pray]
2026-09-24 04:30:53
1
henleyarendse
Henley :
Sterkte daar mnr. Pa kyk nog elke dag en nag na jou Broer en Jouself. Hy weet jule het probeer en alles gegee.
2026-09-24 06:12:51
4
chanelwilliams818
chanelwilliams :
Sterk wees seun Jou pa was n yster... Onthou jle is in ons gebede en jou Pa sal so trots wees op die jong manne wat jle kom word ❤️
2026-09-24 07:23:59
3
c0739075119
caronl :
baie sterkte [Big heart hug][Big heart hug]
2026-09-24 08:02:47
1
vuyolwethusingata
.vuyolwethu :
good morning my condolences to you and your family
2026-09-24 04:31:11
1
ellsworth.abraham
ELS :
strongs buddy jou pa was seriously net 1 van i soort...weet dat hy alles in sy vermoë sou doen vir julle...RIP TAZZ
2026-09-24 05:49:20
1
janene1274
Janene :
Ek bid vir Jesus se liefde oor jou en jou familie en dat julle die warmte van ons Pappa Jesus sal voel en dat julle weet julle is nie alleen nie [Pray][Pray]
2026-09-24 07:32:26
1
rashieda268
rashieda :
aij my kind ek weet dus ni making ni mr outhouse nt wat hy jou geleer ht my kind outhouse jou aunty Sieda is altyd hir en jou pa wl nt beste vr sy kinders gehad ht specail vr jou Elmarco so km bou jou pa se legacy my kind ons is so trots op jou en op al sy kinders my kind ek dink vr my is dt ook di ergste iets wat kon gebeur ht vn soek my broer ng elke dag jy weet Elmco ek kn ni sonder my broer ni soos ek ook ni sonder sy kinders kn wees ni Tazz jou kinders mis jou so baie en ek myself Elmarco mk jou pa trots my kind jy kn dt down deur gebed my kind we love you Elmarco my broer se ewebeeld love ❤️
2026-09-24 07:21:31
3
32chrisy
christel :
sterk wees boetas🥹🥹💙hou Vas aan die mooi herinnige wat jille saam gehad het en Weet dat God elke Dag met jile Is 🙏
2026-09-24 02:00:05
1
victoriathys
Victoria Thys :
Elmarco ek comment nooit op tiktok Nie maar wat jy ervaar vandag sit ek mee selfde vandag my Dede het ons saterdag 19de September 2026 verlaat dis pyn wat Ek Vir niemand toe wens Nie rerig 💔Ek Kan Nie slaap Nie 😭 julle Moet mooi bly
2026-09-24 09:58:27
1
thezwillruiters
tella :
😭joh boss woorde outbreek my maar ek weet die Jesus sal jou hand styfvas hou🙏🙌🌹sterkt Marco jou Pa se legacy sal voort leef deur jou boss!💯
2026-09-24 06:55:19
3
jacobkermis0
jacobkermis0 :
sterkte boeta 🙏🙏
2026-09-24 04:03:34
1
liebehpibup
jackie :
Jle pa was n mens se mens n altyd vmy hard opgeskree mt n moi glimlag
2026-09-24 05:12:13
1
marsheanderson1
𝓜𝓪𝓻𝓼𝓱é 𝓐𝓷𝓭𝓮𝓻𝓼𝓸𝓷❃۪ :
jys sterker as watjy dink Marco , en opgee isiee opsie nie want jyt n boetie watjy nah moet kyk ❤️. jy sal hier oor kom en onthou jys nooit alleen nie❤️.
2026-09-24 08:24:38
1
thyron.justin.den
Thyron Justin Dennis :
Sterk wees yster Die Here is in beheer bid dat Here geregtigheid sal laat geskied .Ons as club players and broers sal altyd hier wees vir jou chom 🛐✝️💜🤍
2026-09-24 13:15:14
1
jennilee.nathan2
Jennilee Nathan :
wiet j my kind os het nog noit geprt of so ni ma ek ken jo pa jare... hy was n besonderse mens ma ek wil jo berus stel om te se jo pa was n mense mens en di fyt lat j sam jo pa was op sy laaste wasi omdat j da moes wiesi ma omdat dit die bestemming was van sy storie en j moes da wies j moes sam wies j moes als dun wat j kon want hy sou diti aners wou he ni bly sterk my skat jo pa lewe binne jo, byte jo, rondom jo, orals in jo en x wiet en vetrou j en broers en susters gan hom trots mk ma specially j want j wss ytgekies vidi taak hou moed, hou jo kop hoog en loop met trots csuse jys sy eie beeld my hart bloei vi jo ma ek wil he j mt gud dun in als wat j dun asb my kind j is so n mooi mens dun gud en wies joself in als wat j anpak mk die beste van jo lewe jo pa kyk af na jo m skat
2026-09-24 19:54:18
1
towingmadnnes
Katjies :
Tazz jare mybru g.is man , but ya mybru hy sal wil hê os , os moet kyk terug by jou man soos wat hy getrek it ini life 😭💔liefde brutjie❤️🙏🏻
2026-09-24 19:41:54
1
cheslinemilio
EMILIO💲💸 :
sterk wies en jy moet wiet jy is nooit alleen nie die here is met jou 🥹❤️🙏🙏👏👏
2026-09-23 21:23:57
4
ireneknysna
Irene :
2026-09-24 06:15:44
1
nicolefertyn
🌹❤️NiCky🌹❤️💋 :
sterk wees die seer sal nooit weggan ni maar raak beter en jou pa sal so trots op jou gewees ht sterkte en hou vas an julle goeie memories ❤️
2026-09-23 23:00:43
2
lee21wp
lee21WP :
Jou pa was rerig 'n baie goeie mens...🥰 bou voort aan sy legacy
2026-09-23 23:34:03
2
waiden_wax0
Waxie. :
Dammn, sterk weees boetnang. Die Kan jou breek en jou verom goooi of die is die turning point waar jy step up en hoogtes in skiet. Als in die mind boss. But sterk wees Brooo.!! ❤️🙏
2026-09-24 04:15:46
4
christelle.terbla
Christelle Terblanche :
Sterkte aan julle
2026-10-13 13:16:19
0
heslin.van.rooi
Heslin Van rooi :
ek het my pa ook veloer ek miss hom baie
2026-09-24 04:35:20
1
To see more videos from user @elmarcograin7, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About