@groei.saam.charma: Hi liefste! Ek is Charmaine — ’n tuisbly-mamma van Harties wat in 2026 besluit het om my eie toekoms te begin bou. Vandag bou ek aan ’n inkomste van my selfoon af, terwyl ek steeds mamma kan wees. En ek wys jou graag hoe ek dit doen. #AanlynBesigheid #TuisblyMamma #WerkVanDieHuisAf #AfrikaanseTikTok #Entrepreneurskap
Vir my sal dit die lewe en stres soveer beter maak. ek is n enkel mamma.
2026-10-07 14:43:38
1
BeaShana14 :
Baie, sal beter kan sorg vir my gesin
2026-09-28 18:43:36
1
cat :
Vryheid van kommer.
2026-09-29 22:36:23
2
Emerald :
Sal verskriklik Baie beteken...
2026-09-28 18:48:52
3
Johannes krotzjohannes50@gmail :
hoe done mens dit
2026-10-05 12:16:29
1
Cynthia Swanepoel :
dit sal nice wees om te weet ek kan nogsteeds vir my kids help al is hulle uit die huis met n bietjie ekstra. hulle bly ons as mamma's altyd nodig he. kan jy asb my leer hoe? baie dankie
2026-09-24 05:25:43
2
user92156725219858 :
Hi...hoekom is dir n geheim?...vertel vir ons Dan kan mens selfs besluit?
2026-10-12 02:42:56
2
Thea Vorster :
Hello ek is Thea
Dit sal finansieele druk af vat
2026-10-07 11:42:03
1
Neiqii0707 :
Dit sal baie help
2026-09-30 19:29:52
1
Lerine - Mammaopnmissie :
Baie waar wens net meer mense Wil die moontlikede besef
2026-10-11 13:00:10
1
Vanessa :
net my hele bestaan verander...🥺
2026-10-07 13:05:44
1
Susan 082 408 7360 :
Jy is n ster vrou, jou canva opleiding is fantasties. [Twin hearts]
2026-09-24 11:36:02
2
ouma dol #76 660 4606 :
ek het begin by die a span en ek leer elke dag
2026-10-08 19:36:22
1
user3850670462661 :
Beter lewe
2026-10-15 11:10:11
2
lientjienieuwoud1 :
Dit sal n wereld se verskil maak help asb🥰
2026-09-28 19:30:24
1
Megan :
Dit sal so baie beteken🥹
2026-09-28 19:10:20
1
rayceenbaillie :
Om my familie n beter lewe Kan gee
2026-09-28 18:55:17
1
🏳️🌈Chalmain🏳️🌈🇿🇦 :
Oh baie baie my krag rek is agter. Huurders het my granny flat op geneek. So ja sal baie help ek suffer hier
2026-09-28 17:41:57
1
Lindy Pienaar :
Sal baie beteken!
2026-09-28 17:16:41
1
Wayne_#ByFaithKilo ✝️🙏🙏✝️ :
Sal dit beter maak vir my en kids.
2026-09-24 23:03:27
1
To see more videos from user @groei.saam.charma, please go to the Tikwm
homepage.