@farren.cloete: Some things just take you home Daai memories van kleintyd… wanneer Ma of Ouma jou reggekry het voor jy by die deur uitstap. Hare netjies, klere reg en natuurlik daai Vaseline shine. Back then, we didn’t realise that those little routines were actually love in action. Vandag verstaan ek dat to be cared for is to be love. Vaseline has been part of those little moments for generations. Loved Since. Wat is jou vroegste Vaseline memory? 👇🏽 #Vaseline #LovedSince #HeritageMonth #Ad #VaselineLovedSince @Vaseline South Africa
Hi Ds Farren nog altyd deel my household ek smeer my tjeeners blink
2026-09-24 09:53:54
1
Ernie :
Kan mens so excited is... Such a nice kopie Ds. I love this for me. Let the journey begin. 🤗
2026-09-24 09:28:58
2
sue :
You are so so special Farren
2026-09-24 07:22:16
0
rachelwilliams373 :
beautiful dress
2026-09-24 14:19:12
0
Vaseline South Africa :
Dieselfde sorg🥺💙💙
2026-09-24 14:46:32
5
Berne Bester ❤️ :
oh I love this dress 😍😍
2026-09-24 07:31:12
1
Eloise Henriette Olivier :
My Ma het altyd gesê, gaan geniet vir julle maar moenie jou naam agterlaat nie.Vandag van sy nie meer lewe nie is daardie woorde iets wat ek daagliks onthou in alles wat ek doen.Prys die Here vir die waardes wat sy my geleer het.
2026-09-24 10:14:57
5
Aurelio Basson :
you are so beautiful love you videos
2026-09-24 07:13:02
2
Anesta :
Such a stunning women 😍
2026-09-24 07:14:43
2
gianna :
come on glowing skin 😍
2026-09-24 07:13:07
1
Simoné Abrahams 🇿🇦🇦🇪 :
Love this ❤️🫶🏼
2026-09-24 07:05:44
2
💟✝️its Jasmine✝️💟 :
you are so beautiful
2026-09-24 07:01:07
3
nicolegalant :
Mammagoed het ons blink gesmeer en dai tyd was men’s donker van Kleur en dit het snaaks gelyk maar Ek smeer my nou nog so dik en die kinders Moët ook blink, hulle loop nie as Ek ni myself kan sien op hulle voor kop😂
2026-09-24 17:14:06
1
Valencia🇿🇦 :
Lol!!! Ek glo Vaseline kan alles gesond maak, toe my seun nog klein was, as hy net ñ klein skrapie het dan vra hy , " Mommy waar isi Vasel?"🤣🤣🤣🤣🤣
2026-09-24 09:37:22
0
😂Terica Tecco😂 :
Mamma goed en Vaseline is soos die 👯♀️🥰
2026-09-24 07:55:28
1
MaThapelo ❤️🥰 :
Vaseline met n bietjie haarlemensies in🤞😅.My gesig blink daityd soos ek my ingezobo het😅.
2026-09-24 07:40:30
1
gianna :
love this for you
2026-09-24 07:12:42
1
gianna :
stunning 😍
2026-09-24 07:12:52
1
Nicky :
Os is nivea girls Ek en my ma
2026-09-24 07:29:40
1
Maggie Arends :
my ma het sltyd gese jy kanie by die huis uit gn as die huis nie skoon is nie van Klein tyd af baie hard gewerk want my ma was bsie sieklik ek moes alles v har doen ek moes har baba ook versorg voor ek skool toe gn ek moes op n 9jaar skool toe gn
2026-09-24 19:49:55
0
Glammy for Tsonga Prince kids❤ :
My hare was ook heplak met Vaseline 🤣🤣🤣
2026-09-24 19:34:08
0
Zeldine :
En nou moet ek vra, waar het jy jou stunning rok gekoop?
2026-09-24 18:55:41
0
Catherine :
Die hare was ook vol Vaseline gesmeer
2026-09-24 17:45:41
0
Cornelia Januarie :
ons het ge bid 🥰
2026-09-24 19:36:56
0
To see more videos from user @farren.cloete, please go to the Tikwm
homepage.