@diemaasdorps: Dankie Here vir u seeninge oor ons lewe #blessed #Godsplan #fyp #rain #farmlife @Waldo Maasdorp @Mona_Maasdorp @Deon Maasdorp @Hester Maasdorp

DieMaasdorps
DieMaasdorps
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 26 September 2026 18:06:05 GMT
50278
3359
78
203

Music

Download

Comments

deonb26
DeonB :
Damm daai grootman, hoed in die hand voor sy maker! Damm dis spesiaal!
2026-09-27 07:28:37
24
vanessaesterhuizen
vanessaesterhuizen :
sjoe kannie glo dit is dieselfde plaas wat so gebuk gegaan het onder droogte nie! wel, ek kan dit eintlik glo, want die Here is darem net die Here!❤️
2026-09-26 18:24:38
15
denziljoseph3
EL_DEGO :
waldo kt nie keuse omi video te download ni. ek self i veeboer die is waters van genade.
2026-09-27 19:09:50
6
user9411072394845
user9411072394845 :
ai DAnkie liewe Heer vir Hierdie Groot SEENINIG op HIERDIE plaas van die MASDORPS SEEN HuLLE nog meer🥰🥰
2026-10-02 11:35:44
2
steffieg2
Stephanie :
en da kyk ek weer en weer di video en di trane loop..ai Jesus weet net hoe
2026-09-27 20:45:26
1
elizabethwaggenaa
Elizabeth Waggenaar :
Hallelujah 🙏 Glory to God 🙏 in Jesus mighty name Amen 🙏 and amen 🙏
2026-09-30 03:57:13
1
christinekotze2
christineSmith2 :
Dankbaar vir die Boesmanland/Namawkalnd
2026-09-27 16:13:37
4
cadeycool07
CS :
Loof die Here🙏🙏🙏🙏
2026-09-26 21:00:46
3
marlenekamies
Marla :
die mooi wanne ons besef hoe afhanklik ons van Onse Vader is en as die natuur so mooi is en ons net kan in neem die mooi vani natuur en net dankie te kan se aan Onse Skepper ve Sy handewerk
2026-09-27 09:04:34
2
deanirion
deanirion :
Amen 🙏 Glory to God
2026-09-28 09:02:10
1
gravito18
gravito :
pragtig kyk oom bid in die Berg...ja was di Maasdorp vloot in di stroom..jz hier by ons is netso mooi...🥰
2026-09-27 11:59:39
2
nicci2795
Nicohlene Cloete :
Dis net die Here wat dit Kan doen🙏🙌🙏🙌 my Hart loop oor van dankbaarheid...net n Boer sal verstaan,dis n mooi mooi gesig,die rotse en water wat vloei! julle is geseend my menses❤️🙏🙌
2026-09-27 13:30:57
3
duitser11
Francois....v6 Hilux!! :
Zuurwater is pragtig Geseënd. Soos God se kinders moet geseën wees
2026-09-27 14:14:40
2
corny.claasen
CORNY CLAASEN :
Ongelooflik mooi 🙌🥺
2026-09-26 18:22:45
3
melvinamasonengel
Melvina :
2026-09-28 17:30:02
1
jonathanolivier17
Jonathan Olivier172 :
Amen 🙏🏻 🙏🏻 🙏🏻 🙏🏻 🙏🏻
2026-09-28 15:44:23
1
steffieg2
Stephanie :
dan vra mens Wie is God dan. ❤️❤️❤️❤️Hy sorg vir Sy diere
2026-09-26 19:18:10
11
desmond8576
Desmond :
Amen
2026-09-26 21:36:35
1
geraldine_barth
Geraldine.B 🇳🇦 :
Dis so mooi, God se hande werk [Red heart]
2026-09-26 19:56:52
2
donovan.fortuin5
Donovan Fortuin :
Sharp Oom D🙏✨❤️🥰😁🙏🙏🙏
2026-09-27 01:14:27
1
aatheron89
MrsT :
wooow
2026-09-26 19:48:26
1
mata39145
Isaiah,s pigeon loft :
Amen 🙏 🙏 🙏
2026-09-26 21:51:19
1
zehval7
💖💕 :
hkm huil ek? o God is powefull.[Teary eyed]
2026-09-27 08:59:16
1
menogee1
MenoGee :
🙏🙏🙏baie mooi
2026-09-27 04:22:27
1
miss.lee257
Miss Lee :
Amen dankie Jesus🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻
2026-09-26 18:29:54
2
To see more videos from user @diemaasdorps, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About