@klase123:

Johan Klase ( Tollie)
Johan Klase ( Tollie)
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 27 September 2026 02:06:51 GMT
11156
751
105
394

Music

Download

Comments

hester.scott3
Hester Scott :
Awesome
2026-09-29 07:48:38
1
yafav413
Louise du Plessis :
Het gister so gevoel😥
2026-09-27 06:57:42
3
elsieoosthuizen28
elsieoosthuizen28 :
Mens voel soms om op te gee. maar dan hou ek moed want opgee is nie by my n opsie nie. sterkt aan die wat deur die donker tye gaan.
2026-09-30 07:44:40
1
tinybubbles2506
tinybubbles2506 :
Ja ek het ook al so gevoel. Maar Jesus is ons krag en uitkoms.👏🙏👏
2026-09-29 18:50:41
2
bertharousekoen
bertharousekoen :
Baie mooi woorde.Ja moet nie eers dink aan opgee nie.!!!!🙏❤️🙏
2026-09-28 18:04:59
2
gesiggie41
Aletta :
Ek gee op
2026-09-27 06:43:00
1
annetjievanderberg
Annetjie :
Dit is eers verby wanneer God sê dis verby. Staan sterk
2026-09-27 06:23:02
4
lettie.lambrechts
Lettie Lambrechts :
Ja voel elke dag so more gaan ons net aan🙏
2026-09-27 20:26:20
2
user9147808279004
sonja :
God se hand is groot Amen
2026-09-27 19:12:29
2
daleenvantonder51
daleenvantonder81 :
het al baie gedink om op te gee maar Jesus het nie opgegee nie so ek moet net bly bid vir krag van Bo
2026-09-29 12:57:58
1
mandaladson
Manda :
Ek is op daai punt en niemand weet hoe dit voel
2026-09-28 18:20:40
2
joan37327
Joan :
So waar maar moenie opgee nie
2026-09-27 18:00:21
2
materq6
Materq :
Giving up is not an Option. Wees op jou knie nie le nie. 💃💃🙏🙏💌
2026-09-28 16:50:07
1
user15080754431131
Riekie :
Nooit opgee nie als sal beter raak 🥰🥰🥰🥰
2026-09-27 02:44:33
2
rentia73
Rentia :
Jy is nog jonk en ñ lewe voor jou🥰🥰🥰
2026-09-28 13:43:12
1
vianiemand572
Via Niemand :
Baie mooi
2026-09-28 15:15:56
1
mezmeraai
Anne Zimm 🇿🇦 :
....hou net aan, moenie opgee nie❤️❤️❤️
2026-09-29 14:27:38
1
bertharousekoen
bertharousekoen :
Nee moet nie eers daaraan dink nie.Daar is te veel mooi in die lewe.!!!!🙏❤️🙏
2026-09-29 19:34:44
1
user4098792005092
Ronel :
Wees sterk julle.God seen🥰🥰🥰
2026-09-27 18:44:56
1
lindafsj1ps
Linda :
Ek voel elke dag so
2026-09-30 18:05:08
1
fanievanrooyen55
Chopper :
2026-09-30 16:38:22
1
annelinegeldenhuys66
annelineG :
2026-09-30 15:27:35
0
mariemelville555
Marie Melville :
🥰🥰
2026-09-27 16:54:00
2
moegamattape.ende
Moegamat-Tape Endeley :
Nee Ek Kan Nie want die Here is daar Ek Kom Al deur baie baie verloor Soos Job maar hier staan Ek nog trots op my God Jesus van Naseret Amen
2026-09-29 07:48:51
2
mickey.en.minnie8
Mickey en Minnie :
Ware woorde ons moet net Jesus se hand vashou al voel ons soms hoe🥰🥰🥰 Baie mooi liedjie
2026-09-27 06:02:33
3
To see more videos from user @klase123, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About