@ruancles20: Hou op wag vir die “regte” tyd… want kom ons wees eerlik — daar is nooit ’n perfekte tyd nie. 🤍 Daar sal altyd ’n rede wees om uit te stel. “Ek begin volgende maand.” “Ek wag tot ek meer geld het.” “Ek wag tot alles reg is.” Maar soms moet jy net begin — met wat jy het, waar jy is, en leer soos jy aangaan. Die perfekte tyd gaan nie kom nie. Jy moet die tyd reg maak. ✨ As jy al lank iets wil begin, dalk is hierdie jou teken om vandag die eerste stap te neem. 💻✨ Comment START en ek stuur die info.#digitalmarketing #Namibia #viral #monetize