@daarishoop_moeggesukkel: Die verrassing is uit!!! 🏡❤️ Ons het vir Oom Shorty en Colleen gaan wys hoe ver ons al gevorder het met hulle nuwe huisie. Hulle kon dit amper nie glo nie. 🥹 Colleen sê toe dit voel amper soos die storie van die 3 varkies... Eers het hulle in ’n stukkende tent gebly. Toe het Moeggesukkel vir hulle ’n hout huisie opgesit. En nou... kry hulle ’n steen huisie! 🧱🏡 Van ’n tent... na ’n hout huisie... en nou ’n plekkie wat hulle regtig huis kan noem. ❤️ Hierdie week begin ons om die huisie mooi te maak en al die ander werk af te handel — plumbing, afrondings en alles wat nog nodig is. Ons kan nie wag om vir julle die eindresultaat te wys nie! Dis vir oomblikke soos hierdie waaroor alles gaan. Dankie aan elkeen wat saam met ons hierdie GROTER verskil maak!!! ❤️

Moeggesukkel
Moeggesukkel
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 27 September 2026 18:57:47 GMT
95186
5607
347
194

Music

Download

Comments

johanneslubbe
jl :
jacque jy gaan eendag krone in die Hemel kry vir wat jy vir mense doen GOD seën jou !!
2026-09-27 19:11:58
69
ameliahayman2801
ameliahayman2801 :
vanaand kan ek net bid dat die Here ons sal vergewe wat so maklik klae terwyl ons so baie het Mag die Here julle so baie seën ❤️
2026-09-27 19:15:19
83
ma.fletch0
Angela :
😭😭😭😭.. daar is niemand soos Jesus nie 😭😭😭😭🙏🙏🙏 wie huil Saam met my 😭😭😭
2026-09-28 09:52:16
60
leon.taljaard57
Leon Taljaard :
next
2026-10-23 08:25:30
2
ina.viviers
Ina :
😭😭😭SIT EK NOU WEER EN HUIL 5 MIN NA EK WAKKER GEWORD HET OP N MAANDAG OGGEND VAN VREUGDE🙏
2026-09-28 03:40:08
24
ouman225
Riaan :
HERE,help my om nederig te Bly...dankie vir wat ek uit U hand ontvang daagliks,U is n GROOT GOD,AMEN🙏
2026-09-28 03:17:19
14
user9129341973594
sunshine :
thank you for restoring their dignity
2026-09-28 08:16:17
8
altheasmit727
Althea Smit :
Is die Here nie awesome nie? Here dankie [Pray]
2026-09-27 20:20:26
6
babes5852
Babes :
moeggesukkel I love you. God bless you 🙏 😢
2026-09-28 08:11:24
6
mj48768
MJ :
hoe kry ek iemand van moeggesukkel in die hande om klere te skenk
2026-09-28 14:27:40
5
vonitajagga
Vonita 🇿🇦 :
we need to be so grateful 🥲❤️
2026-10-17 04:50:03
1
charneleroux3
Charné (Vlooitjie) le Roux :
dankie my Meester!!! lief vir oom shorty hy ken my nie julle verdien dit
2026-10-17 03:28:46
1
barendelse
Barend Else :
Julle doen wonderloke. werl
2026-09-27 19:50:41
5
snowf145
⚓️LG⚓️Global 🌍 :
Dit is my Here daai… aawww i love u God
2026-09-28 11:21:55
1
pampoenie1
✝️💕🐾EUREKA🐾💕✝️ :
Prys Die HERE ek kan nie wag vir die groot intrek nie.🙏🙏🙏Dankie Jacques en Moeggesukkel.
2026-09-27 19:40:31
9
henk.rossouw
Henk Rossouw :
Pragtige gebaar, ons ou mense kry swaar.
2026-09-27 19:48:58
7
frik8ster
#F R I K S T E R # :
Ai, julle BAIE DANKIE vir alles wat jul doen vir soveel moeg gesukkel mense , wat niks meer het om te verloor nie. Julle maak Jesus se hart bly en julle maak al die mense se hoop vir beter n werklikheid. Well done. Mag Jesus julle almal seen met soveel liefde en omgee en alles meer want julle is God se engele. Amen 🙏😇🙌😊🙏
2026-09-28 19:27:35
1
sanetderoock
Sanet :
Jy sal geseen word 🩷
2026-10-22 16:18:50
2
annie141283
Annie1412 :
Julle is gestuur deur Jesus.
2026-10-03 19:18:18
3
dollykoorsen
Dolla :
God Sèen Muggesukkel 🙏
2026-09-28 15:29:11
3
lucyholmes718
lucyholmes718 :
dankie
2026-09-28 03:38:52
1
bets.bekker
Bets Bekker :
Amen.Dankie Vader dat U deur pragtige mense werk🙏🙏
2026-10-23 14:45:52
1
steyntjie.khanden
Steyntjie Khandeni :
baie dnkie ons Hemel se vader 😭😭
2026-10-20 06:48:39
1
markajoseph581
jessica :
oooogod gan dai mense seen welgedaan mnr bly goei mens
2026-09-28 08:14:20
1
To see more videos from user @daarishoop_moeggesukkel, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About