@stellefit1: Replying to @NellaQ Hoekom is ons in Mississippi 💛✨💚🇿🇦 #saffas #saffa #mississippi

Christelle
Christelle
Open In TikTok:
Region: US
Monday 28 September 2026 00:00:57 GMT
68975
1581
71
112

Music

Download

Comments

pa.ed_
ed.duplessis :
Is daai concordia ?
2026-10-12 20:16:08
1
chez6508
Chez Gen X 🇿🇦🇳🇿 :
who the hell does the translating on TikTok?
2026-09-28 08:05:51
6
codm.ice
ḮÇÈঐ :
Just came across your vid.. Are you one of the refugees that went over or did you guys move over yourselves?
2026-09-28 04:41:36
6
c_h2627
Michelle :
My seuns is in Cleveland
2026-09-28 02:36:29
5
jani_hill
jani_hill :
Nee sjoe. Jy moet bereid wees om onder te begin in 'n herl ander rigting as wat jy in SA was.
2026-09-28 04:23:08
8
nonnie_opi_plaas
🇿🇦Nonnie_opi_Plaas🇺🇸 :
Ja die humidity is hectic. Ons is so 30 miles van julle af. Geniet die sneeu! Dis amazing!!! January is the best time!
2026-10-12 14:59:13
1
user3298762262054
user3298762262054 :
Ek was twee jaar gelede in Mississippi en het dit Baie Geniet, Alles van die Beste vir julle. 🙏
2026-09-29 10:09:42
3
user114243253
Bianca :
hii Ek wag net Vir die approval letter laasweek interview gehaat . Ek sou ook graag Texas verkies as Ek Kan Kies ... is sooos ons ou tyd Se Dae sou beskryf. dink ek
2026-10-12 08:20:28
1
nellaq20
NellaQ :
Dankie Christelle 💛 Julle katte- kind is beautiful. Ek self sal graag in 'n buite dorpie wil bly. Dis beautiful daar. Mens sal seker moet wag en sien, maar dis goed om te hoor mens kan darem skuif. Hoe is die werksgeleenthede daar? Ek kry vinnig koud so hoop maar daar is plekke waar die weer similar of beter is as PTA byvoorbeeld. Alles van die beste vir julle, ek glo julle is op die regte pad
2026-09-28 17:58:22
2
willemjansevan522
Willa :
ek is ook in Mississippi,naby greenwood,n mens raak die weer gewoond,sterkte vir julle,die mense in Mississippi is baie vriendelik
2026-09-28 01:41:30
7
elsabeotto
Elsabe Otto :
Baie sterkte vir julle.Mag jul baie gelukkig wees daar. Als wat mooi is vir julle. love jou videos❤️🙏🤗
2026-10-07 08:30:43
1
svz1102
🇨🇦SHAWN🇿🇦 :
Ek was 3 jaar in Mississippi dit is n baie lekker staat
2026-10-01 18:45:58
2
ysterbul_tania
Tania :
Hoe weet jy watse dorp is die beate
2026-10-06 12:26:24
1
jenny_from_the_block49
Jenny_from_the_block4🇺🇲 :
dis beautiful, ons ook nie stadsmense nie; maar sal na n jaar besluit waarheen ons sal gaan. Vir nou maak ons Cleveland werk vir ons
2026-09-28 03:27:32
1
heiko.der.starke
Heiko der Starke :
Geniet dit! Mag julle altwee die vreugde in jul harte ervaar.👌
2026-09-28 23:57:15
2
mnr_owen_se_vrou
Maríleen Owen :
Hoe werk dit om daar uit te kom? Is dit die H2A program?
2026-09-28 05:13:47
2
everythingwildsa
Shaun :
so kan ek bly. ons gaan binne kort ons online interview he..
2026-09-28 18:13:19
2
shirley.smith.was
Shirley Smith Wassenaar :
GENIET DIT
2026-09-28 20:03:12
2
annerien.earnonline
Annerien 🎀082🎀925🎀4609 :
Geniet julle tyd daar en mag julle geseënd wees!!!!!
2026-09-28 03:43:33
4
chantedavis07
Chanté 🫶 :
ek sal love om in Charlotte te wees by Elevation church 🥹
2026-10-17 16:02:07
0
careleda.pienaar
Careleda Pienaar :
Ek is bly jul is gelukkig. Hoe het jul dit reggekry met refugee status om na Missisipi te verhuis. Het jul dit deur jul agent gedoen? my kinders is in North Carolina
2026-10-20 08:42:34
0
missrachel121
Ms K :
So are you guys working there ?
2026-10-17 08:50:16
0
mmientcuna8
Monique :
Hi is daar enige omkostes wat ons self betal
2026-10-16 19:44:21
0
shiela_h
🧚‍♂️Gone_Girl 🖤 Shiela🧚‍♂️ :
Ek hou niks van n̈ stad nie, dit is beautiful daar
2026-10-15 16:18:46
0
bonbonwol
BonBon :
Kan ek jou dm ?
2026-09-28 03:43:00
0
To see more videos from user @stellefit1, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About