like die inligting. baie dankie vir die deel. nou n vraag. carburetors werk dit dieselfde?
2026-09-28 17:11:21
1
Ian Barnard :
Die is goeie vidoe, onthou net daar is regulators wat uitsny eers op 14,8. Wat ook nog oky is. Dis hoekom n mens maar altyd saam met n volt meter n amp meter ook in sit om te kyk of die amps in die battery afkom. So jou volts moet op gaan tot omtrent by 14. 8, en jou amps moet afkom tot omtrent so 4 tot 8 amps ma as die battery pap is sal die amps bietjie hoor wees. Ek het al regulators gesien wat charge tot by 15v wat ook nog aanvaarbaar is
2026-09-29 04:26:39
0
Desmond Thysse :
dai is die beste manier load test ek het presies soo een werk soos i bom
2026-09-28 22:12:31
0
Ironclad Automotive :
Op die ander kant kan n slegte starter ook dieselfde lesing gee.
Ek toets gewoonlik die battery op sy eie. Dan n volt toets terwyl hy Crank. Dan weet jy waar die issue lê.
2026-09-29 07:30:31
0
ysbeer :
Chris kyk op temo hul het baie nice meters wat jy kan goedkoop koop.Jy sal nie spyt wees nie. Dm my as jy nie reg kom nie
2026-09-28 17:41:42
0
Darius Potgieter :
🥰🥰🥰
2026-09-28 17:38:35
0
To see more videos from user @cediagnostics, please go to the Tikwm
homepage.