@_mej_sonneblom_: (Datum is verkeerd aan begin dis 10 Aug 2026)ONS liefdes Verhaal is vir my soooo mooi❤ God dank vir JOU!! @Fkn🇵🇹pora #longdistance #h2a #ourlovestory #fyp #foryou
guys.. Jaar is verkeerd aan die begin😂😂😂 dis 10 Augustus 2026!!! 🤣🤣🤣
2026-09-28 18:41:21
7
🫧𝓜𝓲𝓬𝓱𝓮𝓵𝓵𝓮𝓠𝓲𝓲𝓲❤️🫧 :
julle so pragtig couple 🤗🥰
2026-10-01 05:48:37
1
🖤Cammie_SKATTIE🖤 :
Would love a relationship like yours💘
2026-09-29 06:58:44
3
🐟 Its.Me ✨ JustUs 🐠 :
Jy moes nooit hom geleer het om NIE 100 persente te sê nie want dit maak hom uniek. Julle 2 is pragtig saam. Baklei baklei en baklei. En kommunikeer. Strongs!💙💞
2026-09-29 11:44:48
3
chlste2 :
Ek ken julle nie en ek huil!!!!!
2026-09-28 18:06:37
6
sylviavanderwalt7 :
You two were meant for each other🥰
2026-09-29 19:31:01
1
🦋NC...SA🦋 :
dis sooooo mooi
2026-09-29 11:43:10
1
Chantel💜🇿🇦 :
😥 Hierdie is diep siels liefde joh[Twin hearts]
2026-09-29 14:29:17
1
Rudi Se Wyfie 😘 :
Awwwww dit is soos n movie so mooi storie Julle is die perfekte couple 💜😍
2026-09-29 04:55:49
1
Nix💖 :
Jy moet dié man styffff vas hou!!! Ek love hoe gelukkig julle is. 🥰 Power couple, kyk, as julle deur hiérdie kon kom, sal NIKS anders julle kan breuk! Hou vas mekaar en geniet elke oomblik saam❤️
2026-09-29 07:15:09
1
Zanieeeeeeeeee🎀🤸♀️ :
NIEMAND! En ek meen NIEMAND VERDIEN DIE MEER AS JULLE NIE!!! 🙌🏻 Mag julle JARE SE HAPPINESS HE!
2026-09-30 19:02:19
1
Chantell :
Julle is net mooi ❤️🌼 mag julle altyd sooo gelukkig wees
2026-09-28 18:10:08
3
🍒 monzi 🐆 🪩 :
Die is sooooo mooi !🥹💖
2026-09-29 05:56:22
1
vanrooyen.hetta :
Julle twee gee men’s hoop. 🥰
2026-09-29 12:57:49
1
Seeperdjie :
Sonneblom ons is bly saam julle!! dit is so mooi en kosbaar❤️❤️❤️❤️
2026-09-29 15:20:48
1
pops🤗✨ FKN potgieter✨ :
Dit is so mooi
2026-09-28 22:29:35
1
Midnight :
so beautiful
2026-09-29 06:57:28
1
🖤Cammie_SKATTIE🖤 :
Vrek vrek spesiaal🥰🥰
2026-09-29 06:58:00
1
Annerie Cory :
julle ia so awsum saam prorra en sonneblom❤️
2026-09-28 18:31:34
2
Mickey en Minnie :
Die mooiste oulikste paartjie!🥰🥰🥰
2026-09-29 03:31:47
2
🎀💄🪶👛🌿💝🌻Hes🌸🦋🌧🤲👑🌊 :
sooooo BLY vir jou liewe Sonneblom
2026-09-28 19:21:57
1
lizzy :
julle pas mooi by mekaar
2026-09-28 19:41:31
1
The One And Only🕊️🕊️ :
Julle is pragtig saam blom ❤️❤️❤️❤️
2026-09-28 19:23:49
1
shené🌻 :
julle is so mooi😥😥❤️❤️😇😇🌻🌻🌻
2026-09-28 18:17:50
1
pops🤗✨ FKN potgieter✨ :
Julle 2 is so oulik julle maak mens jaloers Mos 🥰ag jy vir dien dit gril
2026-09-28 22:32:09
1
To see more videos from user @_mej_sonneblom_, please go to the Tikwm
homepage.