Toe ek nog Klein was het ek altyd op daai telefoon boksie gehang, 10111 geskakel en weg gehardloop saam my kinderhuis vriende😂🤣
2026-09-29 12:09:54
127
Kapitanos Louw :
En hoe moet ek nou voel... 😂😂 Ek gebruik nog 3 van die items vandag.... 😂😂😂😂
2026-09-29 06:06:42
22
Garfield :
Ek mis my ma, sy is nou 11 jaar oorlede en dit maak nog seer dat sy veraltyd weg is.
2026-09-28 21:44:50
31
Godfather :
die land is bevark
2026-09-28 19:19:55
22
🥰Wina🥰 :
wish I can go back to these days everything was much more easier then [Heartwarming]
2026-09-29 05:00:46
5
JOE007 :
The milk on the stoep, the record (LP) player and vacuum cleaner bring back so much memories. Today they will steal the milk[Tears of joy]
2026-09-29 06:47:37
5
Levona Fourie :
Rerag dit was die.goeie en mooi dae ons land was pragtig❤️❤️🙏
2026-09-29 05:15:23
21
𝐕🦌 :
ek moes mos in 2008 gebore word 🥲
2026-09-29 14:37:11
15
Mrs marsh :
Ons almsl was ryk in daardie tyd
Ons land was luef bir ons call me crazy
I can brag that we had copper water pipes. . . WHAT HAPPENED TO COPPER PIPES💯😭😭😭😭😭😭
2026-09-29 08:35:46
2
PUN-1S-H3R :
Gaan ek wys ek is oud as ek se ek ken alles, maar is daar iemand wat n jaar by dit kan sit?
2026-09-28 19:24:34
5
charmelle exteen :
best days of my life, bring back the good old days
2026-09-28 19:50:18
26
hendrikvermeulen7 :
Vandag se kinders ken niks nie ek mis die ou dae
2026-09-28 18:53:40
21
Linda Snyman :
Die dae toe ons lewe eenvoudig en sorgeloos was...
2026-09-29 04:52:33
6
Charmaine 1976 :
it's was amazing times back in the old days 😂
2026-09-29 09:12:24
2
PappaT66 :
Ek onthou ja en verlang vreeslik terug 🥰. Die lewe was maklik en goedkoop.
2026-09-28 18:53:40
12
lucille :
goeie ou dae.... was die beste kinderdae
2026-09-28 20:26:31
9
elize Schutte :
sal ons dit ooit vergeet...daardie wonderlike tye.
2026-09-28 20:50:24
10
stolla stoltz :
wat n lekker terug gaan 🙏
2026-09-28 18:52:59
10
Amanda Matthews :
Goeie jare.. as n teenager 😁👌🥰
2026-09-28 21:08:48
8
Boom :
1976 my start my life as postman left 27 years later
2026-09-28 20:25:32
16
Issa :
dit is die tydperk waarin ek ook Groot geword het.
2026-09-29 08:46:28
4
dawie nieuwoudt :
JA,VOOR DAAI HORD ONS VERRAAI HET
2026-09-29 07:08:48
4
user331 :
Ek will sommer fokken tjank... Goeie tye.
2026-09-29 08:38:58
3
Kaylin :
Dit was lekker tye daai toe almal almal ken en ons kon vry rond hardloop en n kind wees
2026-09-29 13:05:24
2
To see more videos from user @ventertjie16, please go to the Tikwm
homepage.