@dismiskien: Notaboek 66 #joustorie #afrikaans #miskien

miskien.
miskien.
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 28 September 2026 18:20:32 GMT
18354
1344
41
228

Music

Download

Comments

donovanw6
🦋 Iron butterfly ☠️ :
Stunning 🧡🧡
2026-10-02 04:53:12
0
chanellralph2
Chanell :
Ag nee heng ek kan nie eers sluk nie so trek my keel toe [Crying][Crying][Crying][Crying][Crying]het so nodig gehad om die te hoor [Crying][Crying][Crying][Crying][Crying]
2026-09-28 22:06:26
2
antionette957
SPROEITJIES VIP MOD 💛💛💋 :
beautiful
2026-09-28 20:34:50
2
charleneryan865
charleneryan865 :
Baie baie Mooi, ht my verlede laat gaan, nou in my eie plek in getrek, maak soms seer, but ds beter om te laat gaan, dankie vir di deel💙
2026-09-29 06:39:03
2
rod_k41
Rod_K :
die verlede sal jou breek, maar môre staan ons op, dan begin jy daarna blink.
2026-09-29 00:17:52
2
lgrosegold
LGROSEGOLD🇿🇦 :
Wow
2026-09-29 16:04:46
1
francoisdelarey
King De La Rey👑Team KJ OHANA :
❤️❤️❤️So waar en mooi
2026-09-29 06:53:14
1
missc65
Miss C ♧ :
"ek kannie aanhou terug kyk nie. ek weet nie wat voor le nie."
2026-09-28 19:01:00
1
fkn_eric2
FKNEric :
ohh wow ❤️❤️❤️
2026-09-29 09:15:16
1
.marelize
Marelize :
Ek voel hierdie woorde een vir een tot binne in my siel en hart vanoggend saam met jou , maar die een sin wat in die video is. Ek vra nie meer dieselfde vrae nie , beteken , ek het gegroei en is al klaar 'n Paar tree verder en daaraan gaan ek vashou om vorentoe probeer beweeg , tree vir tree. Stywe Drukkie vir jou en ons gevoelens is baie dieselfde op die oomblik , al verskil omstandighede dalk. Ek sal jou dra in my Gebede.
2026-09-29 05:45:11
1
_nannas_07
💕💋ƝĄŊŊĄ§💋💕 :
wooow dis so waar en mooi🥰 dankie vir die boodskap💕
2026-09-29 06:13:53
1
vanessa.taylor088
Vanessa Taylor :
baie waar👌
2026-09-29 08:16:02
1
sanna3213
Sanna🐝🇿🇦 :
Soms is sommige net vir n seisoen in 'n mens se lewe. En daardie wat so baie beteken het en permanent weg is is n verlies, maar die lewe gaan aan... en ons by maar byhou.
2026-09-28 18:48:24
1
k1266591
shella :
dankie 🙏♥️
2026-10-01 18:21:50
0
jcjacobs1970
Jeanette :
So mooi baie dankie
2026-10-01 15:25:19
0
ruschkaswart
Ruschka Swart :
wow
2026-10-01 18:06:19
0
selma.nell
Selma Nell :
ja dis so ware woorde ne en dit maak so seer ne ❤️
2026-10-01 12:08:50
0
hes9802
🎀💄🪶👛🌿💝🌻Hes🌸🦋🌧🤲👑🌊 :
so mooi en waar 🥹
2026-09-29 17:01:06
0
ngelicaura_
☀️ chaoticangel_ ☀️ :
wow diep woorde❣️raak aan my siel
2026-09-29 18:46:02
0
lida_nie_linda_nie
𝕮𝖍𝖔𝖘𝖊𝖓✝️ :
Let go, let God💔
2026-09-30 07:27:32
3
canibeyourfairytale
Marvin Freeman :
2026-10-01 11:42:10
0
deonwakeford
deon :
Ware Woorde. ek hoop julle sien my gebed sometime raak.
2026-10-01 18:34:28
0
jennyg8979
jennyg :
🙏🙏🙏
2026-09-28 18:24:50
1
user369282687
Brigitte :
🙏
2026-09-29 14:21:59
0
To see more videos from user @dismiskien, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About