@thegeorgeherald: KYK - Mikayla “Kayla” Kumm kon haar oë nie glo toe haar droommotor - ’n Mustang - op haar wag vir die rit na Hoërskool Outeniqua se matriekafskeid nie. 🥹❤️ Haar spontane reaksie het haar ouma én talle op sosiale media diep geraak. Lees meer oor hierdie oomblik en die mooi storie daaragter in vandeesweek se George Herald, Donderdag 1 Oktober. #georgeherald #feelgoodnews #matriekafskeid #droommotor

George Herald
George Herald
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 29 September 2026 10:31:15 GMT
145835
6657
143
439

Music

Download

Comments

jarrodf2
Jarrod :
Well done Parents!!!! "Pappa, kan ek a Glasie kry....?" Beautiful!!! Respect!!!
2026-09-29 12:12:20
365
trudylove95
trudylove :
ek love ha excitement....so kinderlik
2026-09-29 13:28:14
145
lenie0204
Just_Chilling :
Tipe meisie waaroor mense boeke skryf
2026-09-29 14:04:15
108
1andonlycassalexander
No1_Cass.Alexander :
She is too cute
2026-09-29 14:13:00
5
lielamalan
Ella :
wat n amazing jong girl. kinderlike excitement.. vra toestemming vir n glaasie. well done aand die ouers. sy is pragtig binne en buite.
2026-09-29 12:40:35
117
berniebekker007
Bernie Bekker :
...pappa,mag ek glasie kry...well done parents!
2026-09-29 15:01:13
5
mzzz0534
Mzzz :
So grateful, so well-mannered, so sincere 🥹🥹. Good job parents, sy is nog so kinderlik, acting her age. Mens kry dit nie meer nie.
2026-09-29 15:49:18
5
zanelmoolman1
Zanel Moolman :
this is the life i want for my daughters well done sir
2026-09-29 12:54:39
54
randomtingzlikepoetry
🎶🎶Carlylicious💃🕺 :
Kayla is adorable. en beautiful.
2026-09-29 17:47:41
1
grace.kilian5
Grace Kilian :
Groot respek "Pappa mag ek ʼn glasie kry" Well done Ma en Pa julle kan trots wees,julle het haar mooi groot gemaak 🥰👏🏻👌🏻👌🏻sy lyk beautiful 😍
2026-09-29 15:36:22
30
hanlievdwalt
hanlievdwalt :
lanklaas so opgevoede dogter gesien en hoe mooi praat sy met ha ouers julle kan so trots wees pappa en mamma🥰sy is n engel kind..
2026-09-29 15:24:18
52
augustadupreez
justme :
Sy is te Pragtig, van binne en buite, nederig en opreg, Def trotse ouers en Jul mag wees. GOD BLESS YOU ALL
2026-09-29 15:15:53
16
back_to_the_spacer
Back_to_the_spacer :
sy het 'n vrek oulike persoonlikheid en nodige respek, well done ouers
2026-09-29 12:55:09
18
leah.botha4
Leah Botha :
Pappa kan ek ‘n glasie kry so mooi🥰
2026-09-29 12:31:44
19
essie.61
essie.61 :
🤟Priceless
2026-09-29 16:55:52
2
trueheart_8
#Trueheart# :
Dit is nou so kosbaar.🥰🥰🥰
2026-09-29 15:33:01
12
clown6569
Clown :
well respect dankie papa 🙏🙏🙏
2026-09-29 15:36:08
2
shauny_sa
Shauny&M💜💜 :
awww man... sy melt n mens se hart. Die vraag aan papa, is die mooiste!
2026-09-29 15:50:41
5
pat681598
Pat :
Wat ń gelukkige famielie voorspoed met die eksamen vorentoe papa se dogtertjie😁😁😁😁😁👌👌👌
2026-09-29 15:01:15
5
veronical437
Rosey #Proud VDM 💜 :
Beautiful photos. And you can see she has such a beautiful soul. May her beautiful spirit take her very far in life.
2026-09-29 13:19:38
24
charles.myburgh4
Charles Myburgh :
Dit is n awesome vidio. Kaalvoet kind. Opreg. 🥰🥰🥰🥰
2026-09-29 13:50:31
14
oasis_h20
Sarel :
Perfekte ouers🙏
2026-09-29 16:57:34
6
gloria.zn
Gloria Z-N :
pragtig meisiekind - kinderlike opgewondenheid🥰 hoop jy het die wroem-wroem rit en die matriekbal geniet💃💃
2026-09-29 12:10:35
10
katrynbarnard
KatrynBarnard :
So opregte blydskap awesome. Kan sien sy is goed groot gemaak
2026-09-29 14:11:37
7
sandrameyer52
sandrameyer52 :
aah te oulik haar droom kar op haar matriek afskeid
2026-09-29 13:40:21
6
To see more videos from user @thegeorgeherald, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About