@henricusgysman: Wyk 3-raadslidkandidaat Jackie Meyer en ons toegewyde aktiviste is vandag hard aan die werk. Straat vir straat, area vir area, maak ons saam Oudtshoorn, Dysselsdorp en De Rust skoner, veiliger en beter. Die groter Oudtshoorn Munisipaliteit kan nie bekostig om nog vier jaar vasgevang te wees in dieselfde patroon van swak dienslewering, verwaarlosing en politieke instabiliteit nie. Op stemdag 2026 moet ons met ons verstand stem vir ’n regering wat werk, verantwoordelikheid aanvaar en resultate lewer. Ons vra nie vir meer beloftes nie. Ons vra vir aksie. Dienslewering. Verantwoordbaarheid. Goeie regering. 💙 Stem oral DA op 2, 3 & 4 November 2026 #LGE2026 #StemDA #Oudtshoorn #KomPadToe #Change
Henricus Gysman
Region: ZA
Tuesday 29 September 2026 13:54:44 GMT
Music
Download
Comments
There are no more comments for this video.
To see more videos from user @henricusgysman, please go to the Tikwm
homepage.