@ribo_richard: fyyyyyyp

Richard
Richard
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 29 September 2026 14:07:55 GMT
14530
992
202
20

Music

Download

Comments

gert.van.vuuren7
gert van vuuren :
Baie mooi Boeta Baie trots op Jou Ek moes ook oorbegin na n egskeiding na n huwelik van 21 jaar maar Ek het genoeg ook nie baie nie maar dis myne alles ek het genoeg het n baie goeie werk wat my ondersteun in alles maar sonder die Here is Ek niks Hy help My elke dag
2026-09-29 15:49:47
8
pietie303
pietie303 :
Dis baie mooi!So trots op jou!
2026-10-13 21:35:46
5
meisie.potgieter8
Meisie Potgieter :
BAIE GELUK TROTS OP JOU RICHARD
2026-10-09 18:41:55
2
jjterblance
nienkie :
Richard ek is baie trots op jou. Jou huis lyk baie mooi. Die Here is goed🙏🏽
2026-09-29 14:38:45
5
gerda.swartz
Gerda :
yster Jesus lief jou
2026-10-01 06:42:31
2
charlene.douglas
🇿🇦🔱charlenedouglas🔱🇺🇲 :
Baie trots op jou volg jou van voor jy in al alles het na die rehab is wonderlik. Mag God jou nog baie seen
2026-10-03 09:58:28
2
kb280_owner
kb280_owner :
die Here maak mooi dinge much love
2026-10-05 21:08:21
2
hildegardejoubert
hildegardejoubert :
baie geluk🥰🥰🥰🥰🙏🏼🙏🏼🙌🙌
2026-09-30 19:51:16
2
christa.saunders
Christa Saunders :
pragtige plek Richard 👌👌👌
2026-10-01 04:57:44
2
elizabeth.hendrik3
Elizabeth Hendriks :
Baie mooi en gerieflik Die Here bly die Here God bless 🙌 🙏
2026-09-29 20:23:40
2
hekies4
Heksie123 :
sjo mooi plek wat jy het.
2026-09-29 16:17:01
2
chrystal0104
chrystal :
hello Richard you doing well. God loves you. congradulations with your new place. You have a good testomony. Keep up the good work so proud of you Richard.
2026-10-04 13:08:41
1
charline786_
charlie💚💝 :
what a beautiful home
2026-09-29 18:04:49
2
martin.muller60
MJ Muller :
Amen trots op jou
2026-10-03 17:59:11
2
genivieve66
genivieve66 :
Trots op jou Richard. We'll done.
2026-09-30 05:04:31
1
lezannebasson1983
Lezanne Basson Fitness COACH :
Baie trots en jy kan ook wees.
2026-09-30 06:04:59
1
tinaouma5
Tinaouma :
Here sal voor sien🙏🙏
2026-10-20 19:00:30
1
mrs.corene
Mrs Corene :
die Here gaan al jou hart se begeertes en behoeftes gee vertrou net op hom en nie op mens nie trots op jou
2026-09-30 22:15:32
1
aleth_123
oumalettie🇿🇦 :
Well done
2026-09-30 12:55:19
1
jennifer.lorraine42
Jennifer Lorraine Prinz :
nice
2026-09-29 18:57:49
1
patriciafrederic56
patriciafrederic56 :
much love vir jou ook🥰🥰
2026-09-29 20:00:56
1
marilyn59.1
marilyn :
jy is baie geseen ❤️
2026-09-29 21:17:25
1
user4982113673169
Tana :
Baie mooi plek ek is so trots op jou God sal jou huis vul met baie meubels en wat jy nodig het.GOD BLESS 🥰🙏🙏🙏🙏🙏
2026-09-30 09:21:55
1
lindac159
Linda Chamberlain :
Amen so bly vir jou
2026-09-30 11:29:35
1
yolandebouwer705
lallie :
baie mooi Seun Di tanni Landi is so trots op Ju Hou so aan🙏
2026-09-30 15:06:29
1
To see more videos from user @ribo_richard, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About