Hoekom lyk elke liewe Avo wat jy sny so perfek binne? Ek wil ook sulke mooi Avos hê
2026-09-29 17:32:00
22
sunita___devos :
Why hak die videos so as mens soooooo vroeg is hahaha weird
2026-09-29 17:27:11
34
Scrimnger Celesté :
I get serious withdrawal symptoms if I don't watch your videos everyday. I even dislike Wednesday's cause you go to the office and I know there might not be a new video. Send help 😂
2026-09-29 17:47:50
9
Kay-lee Janse Van Rensburg :
Dit is verskiklik lekker!! 👌🏼Ek LOVE jou videos! Ek probeer elkeer iets en dit is altyd ‘n wenner!
2026-09-30 11:00:51
8
55+AuDHD :
ps, where do you buy your boerewors from??
2026-09-29 18:43:37
0
Sandra🏎¹⁶ :
waar kry jy daai oulike bakkies. dit is so mooi
2026-09-29 18:49:13
2
Elzemieke Joubert :
Wat doen jy met die ander helfde van die avo en hoe hou jy dit vars?
2026-09-30 11:21:36
1
aurumperfumehouse_ :
Add some soy sauce on top 👌🏻
2026-09-29 18:47:57
2
Nanza :
Wonder of paar druppels sojasous dit soos sushi sal proe
2026-09-30 06:05:33
1
Natalie :
Watter app gebruik jy om jou calories te track?
2026-09-29 18:14:36
1
Tisha :
Ek kook al van ek 13 is. So kom sê meer as 30 jaar. Maar damn girl, vir die laaste paar maande geniet ek dit actually vir die eerste keer in my lewe om kos te maak. Baie dankie vir die inspirasie.
2026-09-30 16:00:57
2
Zuby 🌺 زبيدة :
A groot sushi 🥰🥰
2026-09-30 15:20:00
1
Mark Erasmus :
Wys vir ons die videos wanneer Wiandre & Sakkie aandete maak.😁😁😁
2026-09-29 19:18:18
1
°~A P P E L T J I E~° :
jy en daai mes..😅 gives me anxiety
2026-09-29 18:31:12
1
Digital Wife 0711373339 :
Ohhhhhh, dit lyk heerlik
2026-09-30 16:51:30
1
Jeané Roux Official :
Dis basically sushi 😍
2026-09-29 19:42:50
1
coffeelover :
❤️☺️Dankie Saffa.. Dis my moremiddag lunch sommer.. Maklik en vinnig genoeg ☺️
2026-09-29 19:08:18
1
julianahawkins161 :
👌Lyk heerlik
2026-09-29 20:06:05
1
Gielie :
2026-09-29 17:29:20
2
McDonaldGeorgia :
well done yummy
2026-09-29 17:39:32
1
Gloria Z-N :
lyk super yummy😁
2026-09-29 17:52:55
1
🇿🇦 Estelle-Eastern Cape 🇿🇦 :
Baie dankie!
2026-09-29 17:58:47
1
user3093595270074 :
So mooi uit gekom 😳
2026-09-29 18:03:07
1
Pat14⁷ :
Ek Hou daarvan as jy Se " okay,bye" love it 😂
2026-09-29 18:55:46
1
Freefairy 🇳🇦🇿🇦🇵🇸 :
Bietjie soya sous [Big LOL]
2026-09-29 18:54:01
0
To see more videos from user @the_saffa_in_scotland, please go to the Tikwm
homepage.