Hoekom nie sommer net die kar met n regte sleutel ( aan die sleutelhouer)en n sleutelgat in die dash verkoop nie, soos dit al die jare was nie😡
2026-09-30 15:56:53
4
DJ Stiney🔥 :
hoe gemaak as die helle key moet in n holster gedruk moet word ?
2026-09-30 14:02:03
2
christian nagel :
Its a cmos battery to save the storage and for emergency issues
2026-10-01 21:43:04
0
Willie :
druk net die sleutel teen die knoppie jy hoef nie jou vinger tussen in the sit nie
2026-10-01 10:24:59
1
Hendrik :
123 block my self
2026-10-01 20:07:39
0
heinvdw :
Dis baie goeie raad. Ekt een keer vir Toyota gebel toe my Fortuner nie wou start nie. En hulle het presies dit vir my gese. En dit het gewerk.
2026-09-30 14:16:08
6
witoorollifant :
sommige karre het plek in die centreconsole spesifiek vir die rede waar jy die remote kan neersit.
2026-10-05 16:43:59
2
oom j :
serious..
nice...
2026-09-30 13:50:07
1
Kallie :
Dankie vir die tip
2026-09-30 13:53:27
1
darin :
dankie
2026-09-30 13:41:13
1
gjesterhuizen :
Die key fob het well n hidden sleutel as die battery pap is om die deur oop te kan sluit
2026-10-02 07:01:30
0
MR NASH :
ekt dt die naweek oorgekom en ekt dt presies so gedoen ook dt werk
2026-09-30 15:13:23
1
🇧🇪Rennas🇧🇪 :
Hoe het jy dit uitgevind
2026-09-30 12:35:27
1
Claudio :
Dankie vir die advies. Met my VW gebeur. Gelukkig was ek in die middestad en kon toe ñ battery koop.
2026-09-30 17:41:04
1
Gary Hess :
Starrrrrt
2026-10-01 05:46:15
0
Desmond Pike :
Klasvaaaaaakie
2026-10-04 20:22:59
0
Willie :
druk die sleutel teen die knoppie
2026-10-01 10:23:34
0
Rakker :
Het eendag n vrou in n Rav4 gehelp, moes die sleutel teen die dash, onder die radio, voor die gear-lever hou teen die plastiek daar
2026-10-01 15:05:45
0
jh :
Dankie vir die tip
2026-09-30 18:34:27
0
Arno Koster :
kan jy nie net die knop direk met die "sleutel" druk nie, hoekom die vinger tussen in? vra namens n vriend 😆
2026-09-30 18:23:28
0
JJ🇿🇦🇮🇪 :
dankie vir tip
2026-09-30 21:02:53
0
andrii :
Just have extra battery in car.
2026-10-07 06:08:08
0
Liz Jonker :
Neem aan dit sal werk met n corolla cross ook? Ek is 80km van die naaste dorp en my remote se battery is besig om pap te raak, se key battery is low as ek kar aanskakel. Hy start nog maar weet nie meer vir hoelank nie.
2026-09-30 20:49:35
0
Jacques :
Dit is die selfede woorde as wat die Ford manne gebruik as hulle bakkies gaan staan😂😂
2026-09-30 19:06:15
0
jorn :
Ek wens hulle wil ñ regte sleutel ñ optional extra maak. Dit was nog nooit moeite vir my om ñ sleute te draai nie, ek like fiddle. Fok daai knoppie
2026-10-01 03:54:52
0
To see more videos from user @cediagnostics, please go to the Tikwm
homepage.