N gewone plastiek spar sak werk ook. Dis net weer n geld maak storie
2026-10-04 11:48:18
2
Lizette Lombard :
Maak jou eie sour cream. 2'l VOLROOM amazi. Gebruik vergiettes in diep kastol/bak. Katoen lappie /skoon lappie. Plaas in yskas
Drein +-24 uur.
Die amazi drein BAIE water , die vergiettes moet nie op bodem in kastrol staan nie, los genoeg spasie om te drein. 24 uur later het jy die lekkerste cream cheese. Jy kan plein hou, of gooi jou gunsteling spice in
2026-10-06 12:04:02
1
savdry77 :
Please post your lemon butter sauce recipe again! It was the best and I can’t find it anymore! 🙏
2026-10-03 18:52:05
2
Henley 🇿🇦 :
awesome!! what if I dont do onions at all! HELP!
2026-10-01 19:01:09
0
joyce :
wat noem jy die sakkie
2026-10-02 14:18:08
1
Wouter@codm :
n spud is n potato😭😭😭
2026-10-01 07:08:02
0
Maggie :
Dankie
2026-10-05 14:01:36
1
Psico chick🇿🇦 :
Fokjenfantasties MoS🤩😍🥰
2026-10-01 09:02:00
1
user515737737621 :
Hi waar koop mens die sakkies
2026-10-01 06:40:04
0
Lorraine123 :
lyk yummy
2026-10-01 06:17:41
0
Samantha :
Ooooo doddos. Eendag aa ek my eie id het sal ek die spices kan bekistig. Ekt n bottel Jalepeno sous gekoop met my laaste geld en dis damn lekker. As jy eendag spices wil sponcer staan die ouvrou eerste in die ry🙏
2026-10-02 23:00:07
1
GroeiDigitaal :
Ag dit lyk te lekker. Geniet
2026-10-06 17:56:35
0
rika :
like jou respte alles lyk lekker
2026-10-03 08:59:50
0
my prayer :
checkers...spar enige sal werk doen dit al jare
2026-10-03 09:23:20
0
Derek 079 380 4436 :
Absoluut iets Anders om te eet.
2026-10-03 13:38:23
0
🌪𝑆ℎ𝑒𝑟𝑙𝑜𝑐𝑘🌪 :
Lyk lekker 🙏
2026-10-01 07:18:39
1
foxyroxy053 :
🤣 ek sal nou net n sakkie order om n eier te sien ontplof
2026-10-02 02:42:58
0
joyce :
gee jou we sitr
2026-10-02 14:18:53
0
𝒥𝑜𝑒𝓎 ♡ :
oulike sakkie en lekker kos😁
2026-10-07 18:03:56
0
magdamybrugh :
2026-10-01 18:41:48
0
🇿🇦𝒟𝓇𝑜𝑜𝓂𝒱𝒶𝓃ℊℯ𝓇🇿🇦 :
2026-10-07 17:57:12
0
⟅࿙⊱Asᵖ♡ᵉˢtᵉʳᵗʲⁱᵉ⊰࿙⟅ :
dis ñ nice sakkie☺️
2026-10-04 14:03:33
1
dean patterson :
ek wil die sak order assblief
2026-10-02 20:09:56
1
Stan2026 :
Lyk lekker
2026-10-01 23:33:24
0
🇿🇦Irissie🙏 :
gee hy nie gif af as hy warm word nie
2026-10-01 08:22:25
0
To see more videos from user @4king_fantasties_, please go to the Tikwm
homepage.