Het jy dalk die twee saam gebruik? Mens kan nie glycolic acid en retinal op een aand saam gebruik nie.
2026-10-01 09:59:16
2
𝓙🐆 :
Make sure you use retinol products at night only
2026-10-01 12:08:17
1
🎀💄🪶👛🌿💝🌻Hes🌸🦋🌧🤲👑🌊 :
😂 jy is so snaaks en pragtig tesame 💫⭐️
2026-10-01 11:08:48
2
Creative Hair nigel :
die room is die beste vir ekseem. my man het dit baie erg en syne is weg
2026-10-02 10:45:02
1
Doné :
Dit kan wees dat die retinol vlakke te hoog is vir wat mens se vel kan handle💗Retinol moet nie meer as 0.3-0.5% wees nie
2026-10-01 18:12:33
0
Bianca Marais :
Wat dink jy van die Nivea luminous glow reeks?
2026-10-01 10:26:31
0
🦙Tassie🦙 :
Dis die glycolic wat jou brand... Ek het ook die pink reeks gebruik en ekt ook erg ekseem,
Glycolic is n tipe van n skin renewal system soos n exfoliating thing
Dit werk nie vir ons sensetive velle nie
2026-10-01 09:38:16
0
Janine van Eeden :
Love ook die rooi serum probeer die een ook amazing
2026-10-01 10:25:03
0
Magda Martins468 :
Ek gebruik elke aand dai blou botteltjie en hy is baie goed. Wonder waarom dit jou vel gebeand het.
2026-10-01 21:55:13
0
🦄Die _Enigste _Perkie🦄 :
Dit het met my ook gebeur ek het ekseem in my nek en langs my ore soms.
2026-10-01 09:37:26
0
Julie_Gerber :
Kan die retinol wees 🙈💗 teveel retinol wanneer jy in die begin fase is kan jou brand 🫶🏼 hoop dit help 💗 mens gaan stadig stadig in met retinol.🫶🏼
2026-10-01 09:16:43
0
wendyventer96 :
rooibos toner baie goed ,brand glad nie ,ek glo aan dit
2026-10-01 14:20:25
0
Leta hopewithlegacy :
Baie dankie vir die waardevolle raad!
2026-10-01 13:09:40
0
Toni-Leigh :
Wat kan ek gebruik vir blackheads en puisies? Ek het n baie olierige vel en ek het Cerave begin gebruik 6 maande terug, maar dit werk nie vir my nie, ek slaan nog steeds uit en nou is my vel verskriklik droog ook nog😭 ek is raad op...
2026-10-01 17:17:07
0
user7419692927342 :
great review . ❤️dankie Vir jou !
2026-10-01 12:38:37
0
𝓙🐆 :
Glycolic and retinol can’t be used together
2026-10-01 12:07:22
0
🎀💄🪶👛🌿💝🌻Hes🌸🦋🌧🤲👑🌊 :
outchie
eina
DANKIE vir die deel pragtige mensie 🎀🌸🌻🌿
2026-10-01 11:07:07
0
Yolanda :
Ek kan glad nie retinol gebruik nie, het soos n reaksie op dit en oé swel erg toe
2026-10-01 11:04:49
0
To see more videos from user @desirebandeirasaffa, please go to the Tikwm
homepage.