@psychwithjc: Kies om swaar te kry en probeer as om swaar te kry en op te gee. Die verskil is n simpel keuse.

JC | Sielkundige Berading
JC | Sielkundige Berading
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 01 October 2026 17:02:41 GMT
8943
508
24
165

Music

Download

Comments

psychwithjc
JC | Sielkundige Berading :
Jy is nou juis op die presiese plek om 'n verandering te maak. As jy nou op n plek is waar dit donker is. Weet dis die donkerte. Die donkertw bly NOOIT. Staan op. Doen wat jy kan met wat jy het - al het jy net energie en gesondheid. Begin net iewers. Jy sal n wonderrwerk sien gebeur.
2026-10-02 18:30:47
2
eleanormaart4
Eleanor Maart :
Waardeur jou boordskappie 👌
2026-10-02 10:42:39
0
ernstbecker69
ErnstBecker69 :
dankie ek is 44 het alles verloor sit in sak en as hoe staan mens op as jy nie eers werk kan kry omdat jy n sekere vel kleur het maar dankie vir jou boodskap jy inspereer baie Hou aan met jou boodskappe
2026-10-03 10:54:38
2
susanprinsloo153
Susan Prinsloo :
Ek het nou groot gehap. Om 3 redes. Moontlik kan ek sakgeld maak, moontlik nie. Maar kry ek dit reg, sal dit wonderlik wees. Faal ek, het ek iets geleer om te doen vir die res van my lewe, wat nie meer te lank kan wees nie. Maar dis interessant, en dit stimuleer my brein. Maar ek kan doen met 'n wksyra geldjie.
2026-10-19 20:54:41
0
minaharden
Mìna :
Baie dankie vir die boodskap.
2026-10-01 19:14:15
2
winnawest4
winna west :
Ware woorde Doc probeer hard om d ketting van swaarkry te breek,maar hoe as dit jou volstrek in d oê staar.Dankie Doc.Amen.
2026-10-02 03:37:02
0
katryn6240
katryn :
Baie dankie vir die inlligting. so waar.
2026-11-03 14:47:33
0
almavanzyl1gmail.com
Alma van Zyl 1 @gmail. Com :
Partyrnse dink hul is ryk ma rykdom is rykdom in die geloof dis die beste rykdom
2026-10-26 08:18:20
0
annieannelise.sch
Annie Scholtz -0832925801 :
Ek geniet jou video's. Hou aan doen wat jy doen
2026-10-20 13:49:11
0
sweetngel3
sweetngel3 :
Baie dankie vir u boodskap 🙏
2026-10-05 07:58:01
0
jacodrotschie0
jaco :
waar is u gelee?
2026-10-11 07:58:46
0
johanna.jordaan.j
Johanna jordaan Jordaan :
goeie boodskap gee mens rigting🙏🙏🙏
2026-10-03 05:42:53
0
hannetjiekleingel
hannetjiekleingel :
Dankie JC.....
2026-10-01 19:44:32
0
eddynaidoo
eddie :
Net so.
2026-10-12 11:56:56
0
nann987
Nannie :
Dankie JC 👍 👍 👍
2026-10-02 18:09:56
0
user1957626377563
Vic :
As ʼn plant nie kunsmis kry ($%#) sal hy nie groei nie.Dis so waar
2026-10-01 17:16:33
1
johanneslatega
Beauty :
😁😁😁
2026-10-07 19:21:50
0
sassyshaz7
Sassyshaz :
😊
2026-10-01 17:47:31
0
laurikahefer685
Laurika Hefer685 :
🙏
2026-10-01 23:12:35
0
jenny700703
Jenny🇿🇦 :
🥰🥰🥰
2026-10-01 20:07:08
0
johan.stols8
Johan Stols :
👍👌
2026-10-01 18:10:19
0
marinavandyk59
MarinavanDyk59 :
💯
2026-10-04 11:44:13
0
mientjievandyk
Mientjie Van Dyk :
👌👌👌🙏🙏🙏
2026-10-01 17:16:50
0
user5061792037618
user5061792037618 :
🥰🥰🥰🥰🥰
2026-10-21 10:31:53
0
To see more videos from user @psychwithjc, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About