Jou lashes vang my, is dit strip lashes of individuals? Love dit.
2026-10-05 17:47:35
0
Carol :
Dior vs Dior Glow pls x
2026-10-04 07:32:00
0
Pantera_Lolla :
Try deffffs Micci se Glazing silk. 💕 trust me ek is vol kak. Maar as n prep/primer met 60 spf hy werk soos n BOM💐
2026-10-01 23:16:30
1
Zanelle Swart :
micci se sunblock is THE best.
2026-10-01 18:41:57
2
Nadine Smit :
daar is nie beter as Halouw Louise se lippe nie!!!!! haar matte lipsticks, ekt al die kleure!!!
2026-10-02 14:35:22
1
ItsMeChantelle :
AG se goed is hoooooooorible!!! Money wasted. Flip ek was so sad.
2026-10-01 21:13:53
2
TanishaKellermann :
MICCI glazing silk insane @micci
2026-10-01 19:56:05
3
BRΛNDON WΛLT • MUΛ :
Die onderlaag is next level! 🔥 Hou vir my bruide baie mooi of course met al die layers en setting ens.. Lippies gebruik ek nie, Maybelinne se superstay met n gloss is maar die beste vir my!
2026-10-02 06:24:21
3
Veldmerrie :
Micci werk ook nie vir my nie, net duur
2026-10-02 06:16:51
2
Get Real With The Du Preez's :
Micci is regtig amazing
2026-10-02 13:46:58
0
Candyland :
jys vir my skreeu snaaks. Ek love hoe real en raw jy is
2026-10-01 19:36:18
4
Micheale Rousseau :
Micci is amazing
2026-10-03 18:11:41
0
Muriel van Rooyen :
My A Gerber lippe ht presies dieselfde gemaak. Ekt ook so paar kleure gekoop (online bestel) ook baie terleurgesteld gewees.
2026-10-01 19:11:56
2
Melda Hatley :
Nee dit is nie goeie kwaliteit nie. Maak met almal se lippe so
2026-10-02 06:04:49
1
Sumarie Celliers-mar :
Angelique Gerber se lips ook nie vir my nie. Dis droog en hou nie op d lippe nie
2026-10-01 19:59:00
2
yvettevanniekerk0 :
wat se tipe lipstick gebruik jy?
2026-10-03 06:14:25
1
Chantelle Mathews :
Micci se Glazing Silk is goud werd!!! sal dit vir jou sterk aanbeveel. jy sal nie spyt wees nie.
2026-10-02 09:39:14
1
plennie :
contact Pretty and Pizas in Parys en vra hulle vir die Golden Rose produkte
2026-10-01 20:55:46
1
madelestrydom :
AG se lippe werk nie. Geld mors 😢
2026-10-02 17:44:02
1
Tamsyn Claassen :
Haar onderlaag is regtig great, en micci se serum is ook Lekka
2026-10-02 07:17:13
1
🖤Ånṅika Vªn̈ Ɓrakel 🖤 :
Micci skincare is AMAZING
2026-10-01 21:20:55
1
wendyventer96 :
het ook nie prpbeer nie
2026-10-04 12:37:19
0
Tya :
Bliksem al die wielle af[Tears of joy] lovit. Maar dankie vir jou feedback[Fire]
2026-10-03 18:12:59
0
Mariana 🎶❤️ :
My AG goed het ook dit gedoen… voel soos dit maak my lip droog.
2026-10-03 14:40:47
0
zeppie :
love jou eerikheid
2026-10-05 10:35:56
0
To see more videos from user @desirebandeirasaffa, please go to the Tikwm
homepage.