@desirebandeirasaffa: Neeeeeeee man!! #afrikaans #parents #injury

| Desirè Bandeira | 🇿🇦
| Desirè Bandeira | 🇿🇦
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 02 October 2026 08:58:00 GMT
213647
9534
783
1799

Music

Download

Comments

adele_david
Adele_David :
This is a terrible story, but I couldn't help laughing 😆 afrikaans is such a descriptive language.
2026-10-05 07:50:09
5
dis_net_lynette
Lynette Viljoen :
"Every child deserves a parent, but not every parent deserves a child.” ❤️‍🩹
2026-10-02 11:24:53
474
carlaleroux25
Carla Le Roux :
Joh, dis shocking, eintlik sad
2026-10-05 19:59:51
0
sherileemieny
poeks :
jy is reg party mense moenie kids he nie 🫣
2026-10-04 09:30:54
0
renew_u
ReneW🏳️‍🌈🌈🇿🇦 :
🤣🤣🤣🤣Daar's niks snaakser as n Afrikaner wat n storie vertel nie🤣🤣🤣Al is dit hoe erenstig😂😂😂👌👌👌👌👌👌👌👌
2026-10-02 13:44:58
188
superman_n01
@Superman_No1 :
unfortunately common sense is not general it's considered a superpower in most cases
2026-10-04 17:27:03
4
maybury_j
mh :
die is nou die snaakste🤣 most serious video... nee ons judge dai ouers 100%
2026-10-02 16:09:03
104
mia_engelbrecht_
Mia :
Die vraag is hoekom is daar nie by n plek waar daar SLANGE en KROKODILE is n medical team nie ?
2026-10-02 15:53:32
46
liquidice93
Sylvia :
Covid het aan my bewys ons mensdom word al dommer.
2026-10-02 18:09:27
126
robtheduffstarr
Robyn Rossouw :
the Stephen Hawking impersonation got me cackling 😂
2026-10-04 16:39:47
6
bikinis_and_stuff
Bikinis & Stuff :
😂. Mens gaan deur ‘n onderhoud proses om ‘n hondjie aan te neem, maar almal kan kinders kry 😂 😂
2026-10-02 12:35:28
112
elmariepretorius1
Gemmerkat :
Ek het jou nog nooit so de moer in gesien nie [Laugh approved][Tears of joy][Laugh approved] ... jy is awesome !!!
2026-10-04 09:46:32
2
lientjienieuwoud1
lientjienieuwoud1 :
Jy is 100% Reg.
2026-10-02 11:10:00
87
venessa9109
Venessa 🇿🇦 :
party mense moenie ouers wees nie 😡
2026-10-02 10:55:15
73
groenmamba
MaritsaRoberts :
social work moet gebel word🙏
2026-10-02 11:36:34
58
racquelnelson432
racquelnelson432 :
My hart breek vir die baba.
2026-10-02 09:25:07
94
lorrainevos3
lorrainevos3 :
Neeee!! En ek belowe jou daardie pa sit en lag saam sy tjommies om die braaivleis vuur oor sy kind wat deur n krokkedil gebyt is. Dis siek verby😡
2026-10-02 16:50:08
39
trith3655
Truth hurts :
Sepsis.. daai Ma is f... vertraag. Was dit my man het ek hom gebliksem net daar voor almal!
2026-10-02 17:12:14
30
sonelharker
Nella :
My ding x bel die welsyn op die spot.....
2026-10-03 19:17:42
5
mischkamilo
mischkamilo25 :
Eks jammer maar ek sal di volwasse man 'n moerse pak slae gegee het. Hys nie 'n pa se g@t werd. Fxxxxn misbaksel..🤮👿😈
2026-10-02 14:49:37
10
megzzthompson
🇿🇦🇺🇲 Megzz🇿🇦🇺🇲 :
Ek sal n hartanval kry
2026-10-02 13:15:43
77
mariogerber1982
marioG1982 :
common sense is nie common genoeg nie.. 😅
2026-10-02 10:10:17
42
janine_1313
Janine_04 :
Sou my shit verloor het
2026-10-02 20:41:13
7
chrisrautenbach93
Chris :
Chris Hi Desire om eerlik te wees Ek sou him net daar gebliksem her en die ma n snot klap gegee het en hulle laat toe sluit vir kinder mishandeling
2026-10-02 13:57:17
10
oryx.1245
Oryx 1245 :
Wahahaha!! Daar is nie pille vir onnosel nie. 😂😂😂
2026-10-02 10:26:10
20
To see more videos from user @desirebandeirasaffa, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About