@jousaffamamma: Dis VRYDAAAAAAAG aand!!! Kom ons DUIK! Ek weet ek kan nie, maar dit bring my so baie vreugde om selfs net te probeer. Ja, dis dalk embarrassing.... Ja dis dalk "cringe", but imagine hating on a stranger for just trying to find happiness in the little things in life! Gaan regtig nie laat 'n random hartseer saadsak op die internet my joy steel nie! #saffamamma #drinkjouwater #okaybraai #mammawildans
Those kids know what joy and confidence looks like 🫶
2026-10-08 13:29:58
1
••nELlAb•• :
Hulle gaan se .. jou ma is awesome!!
2026-10-02 18:02:59
157
The Du Plessis American Dream✨ :
Ek absolutely love jou Vibe😁 Nog elke video wat ekke kyk... Keep up the real good work 🌸
2026-10-07 15:19:49
0
stephan_vibe :
Ek sal trots wees op my ma 😌 you go girl🙌🏼
2026-10-03 05:01:01
34
Platte_Landse_Nooiqie 👩🏼🌾 :
Jou kinders is verseker nie arme kinders nie 😜 maar ryk kinders want die maatjies gaan dink hulle mamma is one of n kind "tipe cool". Bly altyd so aweslme mens!!! 🥰
2026-10-03 07:49:33
26
Natasha Charlotte :
Gideon en Vanneman sal sommer hulle maatjies self wys en dit met trots !! 🤟🏻
2026-10-02 19:07:20
25
carene888 :
Debbie downer.... @SaffaMamma is verby Amazing... trust me... my kind love haar en ek nog meer... ❤️❤️
2026-10-02 18:14:22
1
BOETIEKIE :
Patricia Lewis my nou... enige kind sal n brief skryf vir fader kersfees om jou as ma te he 🤗🙏🤗 never stop
2026-10-02 18:29:30
7
®gv :
Leef jou beste lewe! Die suur, miserable, dink hulle is beter, snobistiese, insecure mense se opinies beteken absoluut niks. Swak dat groot uitgevrete mense tekere Wil gaan soos skoolkinders. Die mean girl drama is jare terug al nie meer n ding nie.
2026-10-02 21:26:39
4
Rici 🅱️❤️ :
Die juffrouens gaan sê : "ek het 'n mamma wat konserte en revue kan afrig."
2026-10-02 19:42:31
6
tarienb :
jou hare aleen is die life of the party! absolutely beautiful [Heartwarming]
2026-10-05 13:21:10
1
Monique Pieterse :
Ek sal eerder so ma he as om n muslike judgemental ma te he. Love jou vibe 🥰🥰🥰
2026-10-06 11:41:49
1
Leticia :
eending van die gerl...niks en niemnd kry ha oner nie...leke meisie🥰🥰🥰🥰
2026-10-02 18:10:22
8
Tanya Serrao :
Jou hart straal deur ... en daar is niks mooier as dit nie!! en boonop os jy pragtig ook met die mooiste bos hare!! you do you
2026-10-02 19:57:03
7
Juanine Roux :
jy trek altyd vir my so mooi aan 🥰
2026-10-03 02:25:06
2
Zulpha :
Hi
you are awesome 🥰😍
2026-10-03 05:43:03
1
sandry :
Jys n moerse vibe, jammer viri taal. Love jou ❣️
2026-10-03 05:42:31
1
Adele :
wat n awesome mamma❤️
2026-10-03 05:38:27
1
Melishka Matthysen :
you are Amazing
2026-10-03 05:17:37
1
Die_hele_Tanya :
en hulle se kyk net my ma het confidence my ma is pragtig en awesome
2026-10-02 18:47:26
1
Lassie :
hulle gaan saam die tannie wil dans!!
2026-10-02 19:51:07
1
Lizél Botha Wolmarans :
Ek het gewag vir die ene. Mal oor die dans en song. 🎶
2026-10-02 19:54:07
1
Ms_Stari :
Ai tog,sommige mense is so ongelukkig in hul lewens.Keep dancing like nobodys watching mamma!!Al watch ons,lol.Ek het 2 keer gekyk na die video,om genoeg vreugde op te soak.[Heartwarming][Heartwarming][Heartwarming][Heartwarming]
2026-10-03 04:47:47
1
Roelien :
love it..... keep going
2026-10-03 04:33:27
1
Bernevanessenmeyer :
Ek dink jou kids sal baie trots wees op so positiewe ma. Ek wens meeste maatjies en hul ouers kan sien.
2026-10-03 06:07:16
1
To see more videos from user @jousaffamamma, please go to the Tikwm
homepage.