@petergreyvenstein: #viral #wisdom #rapture #mcdonalds #hectic

🅿.🅴.🆃.🅴.🆁
🅿.🅴.🆃.🅴.🆁
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 03 October 2026 08:56:28 GMT
92360
1924
334
1210

Music

Download

Comments

sandra.venter8
🤍 🎀 👻Sandra👻🎀 🤍 :
Allah is wat muslim God noem
2026-10-04 06:09:57
9
detective7753
Detective 👀 :
Mochachos, Pedros, Steers, and Debonairs Pizza, kfc, starbucks…. Omtrent alles..
2026-10-03 10:51:15
1
ysterbull
Rubin :
I'm still alive from eating halal food
2026-10-04 04:32:40
1
cheezy533
cheezy533 :
Please read 1 Cor 8, food sacrificed to idols mean absolutely nothing to believers
2026-10-03 17:05:46
2
disdiebaard999
Ruan :
ok I get it.. but Allah is not like a different entity unless you make him that.. it literally means God.. only translated to Arabic .. and the bible also say that all food are clean.. Mark 7:18–19 "Don’t you see that nothing that enters a person from the outside can defile them? For it doesn’t go into their heart but into their stomach" and then my favorite one is 1 Timothy 4:4-5 "For everything God created is good, and nothing is to be rejected if it is received with thanksgiving, because it is consecrated by the word of God and prayer" so yes you can buy it and still pray to God/Jesus to clean the meal in thy name .. but yet again it's your choice
2026-10-03 10:48:38
15
jacovt2
Ickster :
Net n vraag, is alles nie deesdad halal nie?
2026-10-03 11:08:17
33
oscarcooper442
oscarcooper442 :
I have been waiting for someone to bring this issue up as Christians we not supposed to eat meat dedicated to a god we don't know it's blasphemy
2026-10-03 13:18:34
2
micheal_r14
ij :
And Our God Yahweh is spirit, Yeshua said it, if you say to a Muslim Allah is spirit they will be offended, because Allah is not a spirit.
2026-10-03 16:50:23
0
johanstrydomhasie
Johan :
Goeiemore Peter. Ek moet sê ek na jou geluister. Ek is jammer om jou mee te deel gaan kyk na meeste van die produkte op ons rakke. Alles is deesdae Haalal gesertifiseer. So dis ook "gelabel". As ons dan alles ophou gebruik wat gelabel word as halaal gaan jy op die ou einde vrek van honger. Net my beskeie opinie.
2026-10-04 09:04:10
5
rugayah786
rugayah786 :
Allah is God
2026-10-04 14:57:00
1
darra98_
Darra :
Neee my tjom dan gaan j nooit weer eet ni kyk bietjie alles wat j in winkels koop souse simba chips alles is hallaal kyk agter op di pak is di hallaal sertified badge
2026-10-03 11:52:12
16
reynier_du_plessis_148
Reynier Du Plessis :
In Afrikaans sê ons Vader, die Hebreeus vir Vader is Abba, Arabiers vir Vader is Allah. Christendom is afgestam van Joodse geloof af hoekom ons as Christene deur Jesus die ewige lewe betree as "gentiles". Abraham het 2 seuns gehad Isaac en Ishmael afsonderlik bekend as die stamhoofde van die jode en islamitiese gelowe. Allah/Abba/Vader is een en dieselfde God wat ons dien. Met Jesus as die kern verskil alhoewel Jesus in al 3 tekste verskyn Torah, Curan en die Bybel glo die (sekere) Jode en (sekere) Moslems dat Jesus net 'n profeet was en nie die seun van God en Messiah was nie. Al drie denominasies glo wel dat Jesus gaan kom om te oordeel en vrymaak. Die Jode en Moslems sit ongelukkig in die ou testement vas waar God beveel het dat mens nie diere met gesplete hoewe mag eet nie, nie skulp visse mag eet nie ens. Jesus wat ons vry gekoop het het al daai reëls herskryf. As jou bygeloof is dat Allah 'n afgod is, is jy verkeerd. Ps. Die Ethiopiese Bybel dek ook baie meer hieroor want hulle volg nie die Rooms-Katolieke kerk se reëls waar die kerk derigeer wat ons mag weet en glo nie.
2026-10-03 13:50:32
7
barendina99
Bella 🐬 :
Dis nie eers regte vleis nie. Dis “man made” plastic vleis. PER UUR word 250 000+ burgers wêreldwyd verkoop. Waar is al die beeste was geslag word??
2026-10-03 10:21:59
7
taljaardjakes
taljaardjakes :
halaal nie halaal nie. ek like nie van nog geld in ramaposa se sak druk nie. aangesien hy groot aandele in macdonalds het
2026-10-03 13:13:12
7
ferdivonwielligh
Ferdinand Von Wielligh :
Dit is reg my Boeta Ek stem Saam jou.
2026-10-03 13:56:34
13
claudiavandyklovejesus
Claudia :
dis wat by jou uitkom wat jou onrein maak nie ingaan nie. Matt 15:11. Dank en seën jou kos en eet dit. Elke liewe restaurant en plek het mense wat daar werk wat jy NOOIT OOIT weet wat hulle oor jou kos spreek voor jy dit kry en eet nie. Seën jou kos en bid daaroor. Dan is jy veilig. want wat Jesus se bloed en seën oor het kan nie vervloek wees nie. 🙏🏻🙏🏻hoop dit help
2026-10-04 05:46:55
5
rudyabsil
Rudy Absil🇿🇦 :
Hey boo, then you will never eat KFC Burger King chicken or any of the takeaways because they are all halal
2026-10-03 15:24:03
5
artsoulshop_b
Alura :
Dis nie eers diervleis nie....
2026-10-03 14:31:19
5
carl.tradeonline
CM Trading :
Nog nooit Macdonald fan nie
2026-10-03 10:48:13
5
jolenejohnson871
leeanche en Jolene 💓🥰 :
nog nooit en sal ook Nie dit eet Nie men's vleis
2026-10-04 06:31:30
0
pieter.erasmus79
Pieter Erasmus :
Boet doen jou navorsing daar is bitter min produkte, van simba chips tot blikkies kos wat alles Halaal merk op het, Die Here het vir Petrus gesy hy Kan alles eet
2026-10-04 08:06:24
3
moegamathendricks4
☣️MOEGAMAT Hendricks ☣️ :
Can you pls go and do your research what the word Halal means.
2026-10-04 06:55:22
4
assieaslam.karrie
assieAslam Karriem :
lmk.....
2026-10-03 20:26:29
1
jou_gunstelling_oomjosh
KurtComplaint🍃🪬🎸 :
ek respekteer jou opinie,maar hulle spreek nie rerig die naam van Allah op die vleis nie,hulle bid vir allah en sê jammer dat hulle n dier doodmaak(in hule geloof glo hulle dat iemand wat gepaas het se siel gan in die dier in) so hulle vrae net vergifnes dat hulle n 'siel' doodgemaak het en geeet het
2026-10-03 13:29:20
4
da.bomb569
Da"BomB" :
2026-10-04 14:08:18
0
To see more videos from user @petergreyvenstein, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About