Avril I love you [Heartwarming][Heartwarming][Laugh approved][Laugh approved][Laugh approved][Laugh approved][Laugh approved]you should be my friend [Laugh approved][Laugh approved][Laugh approved]
2026-10-03 17:06:22
0
Fabian Arries🇿🇦🦂 :
“Die lei gatjies, oohhh sinne my auntie Avril”😭😭😭
2026-10-03 10:47:47
126
Crystal Finck :
Antie Avlil 🤣🤣😂 is clunchy 😭🤣
2026-10-03 14:00:04
15
Dean :
ONS wag nou vir Armand se cooking video nou 😹😹😹😹
2026-10-03 16:04:00
35
❤FIESLIKE💛CPT💚 :
[Tears of joy]
2026-10-04 18:18:38
0
josh :
Korean.. Chinese.. Japanese.. kids are so independent .. ❤️❤️we love this aunty avril
2026-10-03 12:04:27
51
Goddess_Zina_Bailey :
nee rerag, I now have a teenager who cant make a breakfast other than instant cereals and I blame myself because "I babied my baby". 😭
2026-10-03 10:43:19
32
232323 :
En nogal flaky pastry !!!! 😂😂
2026-10-03 11:24:57
7
karen🇿🇦 :
"Gan jy nou n eietjie bak n djou" 😂😂
2026-10-03 18:38:47
9
Morné 🏳️🌈 :
ok, when he's done can he come make one of those for me too?
2026-10-03 23:58:42
5
Certified Zulu Makoti :
My 5 jaar oue dogter het vanoggend haar eie bran flakes gemaak sommer die hele suikerpot omgekeer in die bakkie pap😂😂😂
2026-10-04 08:25:46
2
Gemini ♊️ :
aaaaw te poenangkies. 👏👏👏
2026-10-03 11:54:56
8
iam_elle. :
Hou net op antie avril 😭😂😂😂😂
2026-10-04 12:17:05
1
Ink Heart :
lol nah vir dit moet ek jou follow 🤣
2026-10-03 15:25:47
2
nicky :
ek het my dogter al van vroeg al geleer mammy gan nie altyt hier wees nie ,ek het haar geleer om haar eie kos ,hare te doen en haar brood vir die skool in te sit ,mysie toe se my kind eendag vir my koop omo en toe begint sy haar eie klere was .sys nou maar net 15 en ek is n trots ma 😄
2026-10-03 20:01:05
1
Carminita Brooks :
Ek wonder wanne sien ons vir Ant Mieta. Ons hoor net van maar sien haar nooit😂🤣😂🤣😂🤣
2026-10-03 19:41:40
1
marlizeheyns :
Hulle is so dierbaar. Ek steel sommer een.
2026-10-03 15:49:23
1
Ziizo🌸 :
I feel offended
2026-10-03 12:27:16
3
yols :
🤣🤣🤣🤣🤣TE CUTE
2026-10-03 11:52:38
1
Ashley_Hugo :
❤️Eending van kinners wat by ant Mieta grootraak soos ons neh.
2026-10-03 10:38:14
4
Ronel :
My 16 jarige dogter het vandag vir die 1ste keer vir haarself middag ete gemaak.Die is ook nie reg nie laat hulle kinders wees.
2026-10-03 11:09:04
0
To see more videos from user @avril_albetti, please go to the Tikwm
homepage.