Kèrels, daar's darem vir jou mens... nee wragtig ek love die vibe en die crowd..🔥🔥🔥💯💯
2026-10-04 06:29:12
12
CloeteJenay🌻🌻 :
Loop jong💃💃💃💃
2026-10-06 23:44:35
1
Suzie :
Oupé wili hoori🥰🥰
2026-10-04 09:57:59
10
Wesley Danster :
ek sal eerlik waar geld uit gee om so event by te kan woon...ek sal moeite mahk hier ytii kaap uit tot binne in noordkaap🤞🏽
2026-10-08 17:04:50
1
JessBrightLight💛💫🌻 :
Soos my ouma sê "Sooo waar as Godt" 🤣♥️..Ek kan maar ini kaap wees,maar my hart behoort in die Noordkaap!🔥🥰 Pasquin is wie Hy dink hy is🔥🔥🔥🔥🔥
2026-10-05 15:13:51
2
klaaselaurenzo@ :
lekker oupè👌🔥
2026-10-04 06:46:12
5
BossMann :
jissstie man!!😁😎
2026-10-04 20:50:22
1
Nick :
Nee ek moet Noord Kaap toe ha a Dit gan gaaf mense.
2026-10-09 11:49:12
0
Anne Mostert :
hys die 5 Des weer daar...sjoe, ek herstel nog v gisteraand..🤣🤣😂🤣😂maar so wil OuPê mosta nie hôrie.. hyt ons net aan die gang gekom sit en toe is hy opweg🤣🤣😂🤣
2026-10-04 18:55:43
2
elsiejoseph75 :
💃💃💃💃
2026-10-08 19:31:14
1
mona :
💃💃💃
2026-10-07 19:42:33
1
Tracey :
oupe jou yster
2026-10-04 14:18:07
2
AKENO213@KC :
🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥topz
2026-10-04 20:54:56
1
N🅰️LO🥀 :
Bebe 🔥🔥🔥
2026-10-03 22:42:56
2
Colette Cloete :
darem waar🔥🔥🔥🔥🔥💃💃💃
2026-10-04 11:19:36
1
Mary j65 :
2026-10-04 14:18:59
1
whielie_britz :
Ou Pe wil geweet wees.
2026-10-04 10:54:22
4
MjM09 :
DUS NOU DROOG LOOP[Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy]