Dankie dat jy die politieke dinge altyd "verstaanbaar" verduidelik vir ons wat leke is. Waardeer dit
2026-10-05 12:12:03
6
Deon Botha765 :
Die wereld raak wakker. Hoog tyd
2026-10-09 06:50:08
1
Joe :
Baie dankie vir die geloofwaardige nuus! 👏👏
2026-10-05 12:33:56
6
Apple User592253 :
Back to basics
2026-10-07 06:24:15
0
Esthié Gouse :
Baie Dankie Jacob Vir GEREELDE UPDATE!!
2026-10-05 21:23:44
1
Shirley Smith Wassenaar :
GOEIE NUUS
2026-10-06 19:21:19
1
black bird :
hoekom van die regses ondersteun Rusland grootste regses Republikyne duitse,AFD, frankryk Lipen,en nog meer spanje ook
2026-10-05 12:10:41
0
Gerhard Kruger :
Dankie vir die nuus Jaco.
2026-10-07 20:38:25
1
Koos Woller :
Dis nie ons probleem ons probleem is ǰulle en Iran.
2026-10-05 11:35:20
2
swartberg_4 :
Middag Jaco. Hier is nou n paar snaakse skuiwe in die wêreld aan die gang. Dit lyk of Amerika van Iran weg hol, Hulle onttrek glo ook hulle bomwerpers uit Brittanje. Die brandstof pryse is onrealisties hoog en dit lyk of die hele toneelspel se doel is om die wêreld ekonomie kunsmatig te breek ?
Wanneer die strategie is, om die wêreld se ekonomie te breek, lyk dit of Trump die hoofseun in die uitvoering van die taak is?
Maar dit is ook die ding van strategieë. Dit wat jy sien, is gewoonlik die oë verblindery sodat jy nie kan agterkom wat werklik besig is om te gebeur nie.
2026-10-05 15:07:00
1
Zoro :
Goeie nuus
2026-10-05 21:51:59
2
Roadrunner :
USAID werk nie meer nie....DOGE het al daai tjeks gestop.....
2026-10-05 13:06:49
2
Cancerian :
nie vir wie moet ons stem om ook regs te draai? da is net so links soos a&c, al jare lank! sal mk nou die regse party word? ta jacob sal dan genoeg kan steel sodat hy regs kan draai! 😂
2026-10-05 14:55:20
1
TFG 007 :
Regs? raak jy nog bly??
2026-10-07 09:56:32
0
MG🇿🇦 :
😇😇😇
2026-10-05 11:58:40
1
To see more videos from user @kleynhans.jaco, please go to the Tikwm
homepage.