@slatterfamily101: 💵 Onthou: jy PAY in dollars en SPEND in dollars. 💰🇺🇸 Die oomblik wanneer jy alles terug begin convert na rand, kan dit baie duur lyk! 😅 As jy byvoorbeeld $18 per uur verdien en ongeveer 38 ure per week werk: 💵 $18 × 38 ure = $684 per week 💵 Dit is ongeveer $2,964 per maand vóór belasting. Maar hier is die ding: jy verdien en leef in dollars, so jy moet leer om jou uitgawes ook in dollars te sien — nie heeltyd alles terug te convert na rand nie. 🇺🇸💰 Dis een van daardie dinge waaraan ’n mens moet gewoond raak wanneer jy van SA af Amerika toe trek. 😅

Follow our Journey 🇿🇦to🇺🇸
Follow our Journey 🇿🇦to🇺🇸
Open In TikTok:
Region: US
Monday 05 October 2026 13:41:12 GMT
5669
104
3
22

Music

Download

Comments

cherikleingeld
Cheri82 :
As jy Bly convert Sal jy niks Koop nie
2026-10-05 20:41:39
2
adolfpretorius
WillekindZA :
[Innocent][Innocent][Innocent]
2026-10-05 21:09:20
0
To see more videos from user @slatterfamily101, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About