@jousaffamamma: Replying to @Zandria Du Plessis Hoe kan jy as ouer beter raak met "self-regulation" sodat jy jou kinders ook hierdie vaardigheid kan leer? Dit is wat vir my gehelp het. (Sou hierdie video jou "trigger", vra jouself eers hoekom voordat jy comment. Hierdie video is bloot vir ouers wat wil hulp hê en wat my gevra het vir MY uitgangspunt. As jy nie hulp wil hê nie, of dit nie nodig het nie, dan is hierdie video nie vir jou nie, dis ook nie gemik op jou nie... just scroll. Dankie, ta!) #saffamamma #drinkjouwater #okaybraai
ek HAAT hoe goed asemhalingstegnieke werk 😂 dit voel soos magic. Ek raak kwaad / frustreerd / overstimulated... se vir myself (mockingly) dis nou waar jy daai stupid asemhaling moet doen... dan doen ek dit... dan werk dit 😂 every time.
2026-10-06 10:01:06
4
🌸Alecia🌸 :
Waar het jy al die parenting tips geleer ?
🙏🏻🩷
2026-10-23 12:18:05
0
Tessa :
I also struggle to stay calm with my 3 year old and 6 year old . If I have to go to the shop alone with them I freak out already. I feel like I shout whole day .
2026-10-06 08:22:01
3
Francoisné Nortjé :
omw daai impression van jou 'sjj of ek gee jou iets om oor te huil' het ek gevoel tot in my bene ek sweer ekt v 3 sekondes regress na 3jarige ek toe. and that says it all nê - ons is sò deeply ingrained in SA met corporal punishment dis scary
2026-10-07 05:19:25
2
❤️wandy_panda❤️(mandyjennings) :
currantly in my healing stage ... kids is 8 en 2.8 ... dinge raak beter ek kan se gentle parenting WERK maar jy moet dit verstaan
2026-10-08 06:11:18
1
Tamlyn :
🫣 Baie goeie raad maar my noise volg my as ek probeer wegstap 😅
2026-10-08 05:02:43
1
Cecile Clase :
Hello saffa mamma ek weet hierdie is niks met die video uit te waai ni ek het raad noddig en worstel baie. Ek wil my dogtertjie homeschool volgend jaar. Sy verjaarsdag in desember sy is graad r en volgende jaar is graad 1. Ons bly so 100 km van ons naste skool hulle wil haar nou agter hou oor sy laat verjaar. En al haar werkies is on point sy is baie skaam erg en hulle se sy maak ni maatjies ni en en en ek kan ni haar persoonlikheid verander om op ander se vlak te wees om te kan aan gaan met die volgend graad ni sy word baie geboelie om dat sy so skaam en stil is. My hart breek en die is hkm ek wil homeschool. Almal se net dit gaan beinvloed om dat sy geen sosiaale interaksie gaan he. Ek weet ni ek is in 2 geskeer.
2026-10-08 06:21:16
1
Maria (@MVCM2W) :
Ek bestel nou alklaar 10 kopiee van jou boek, asb Mam!! 🥰🌷🤗
2026-10-06 21:47:01
1
Mel :
Ek stem 💯 saam met jou. Ek is nie ‘n ouer nie maar ek het werklik al die tekortkominge wat jy hier noem en terapie was die beste ding wat ek ooit vir myself kon doen om al die goed te kon identifiseer en aan dit te werk!😀👌
2026-10-06 08:34:21
1
Barbara Opperman :
oof the regulation was not regulating tonight. ons het die dummy finally weg gevat en vanaand was net 1 te veel vir my. ek is alleen, pappa werk skofte en ek moes vanaand 4 keer weg stap en in my kussing gaan skree en asem haal. nou wil ek net in ń hoekie sit en huil..
2026-10-07 19:42:12
0
Zandria Du Plessis :
BAIE dankie vir jou reply🤗❤️
2026-10-06 08:32:25
1
Franja Electrical :
Ek sukkel ook met self regulasie voel partrykeer of ek heeldag skree en baklei met my dogtertjie sy is nou 3
2026-10-07 06:47:00
1
Mariëtta :
Baie dankie Saffa Mamma. Dis regtig oefening. Sussie raak 2.5jaar nou ek dit het my eintlik die laaste 6maande gevat om te self regulate. Dit was lank en moeilik. Elke "groot emosie" wat sussie ervaar hanteer ek nou baie beter en ekt geleer om fisies op haar vlak te sak en met 'n kalm stemtoon met haar praat. Dis kort steeds baie oefening maar eks baie beter wa ek was toe ek begin het. BAIE DANKIE
2026-10-07 19:19:14
1
Makyla Botha🇿🇦 :
First time Mamma vlg jaar April hier! En ek wil so graag dit oefen want as kind het ek ook gevoel ek soek meer rustigheid en ek wil dit vir my kind kan gee. Love die videos!!
2026-10-06 15:54:45
2
Marools :
Enige raad vir 2 jarige wat in sy gesig slaan as hy frustreerd raak? praat nog nie baie woorde nie.
2026-10-06 14:18:00
0
Mrs De Koker :
hoe reguleer Ek my moegheid .. wanneer Ek moeg is Na werk .. Kos maak wag en my 1jarige seuntjie wat die huis vol is ? 😭😂
2026-10-06 13:20:44
0
📚CeliaVAuthorofBewildered📚 :
maak baie sin!
2026-10-06 16:28:43
1
Sir Cupcakes :
Het tannie dalk raad oor roetienes en slaap roetienes. My seuntjie is nou 2 maande oppad 3 maande toe. Hy is baie beter in n roetiene en slaap goed deur die nag. Maar oh jinne die mannetjie kan baklei teen sy dag naps. en sodra ek hom in sy kot sit is sy oë wawyd wakker
2026-10-06 10:27:35
0
mayabee :
i am struggling 😫 yoh 9 and 10 year olds always want to get at me yoh die backchat die maar ek will ni nou daai doen ni ek promise ek struggle and it feels like i am failing big time 😶🤯
2026-10-06 11:42:53
0
Audz :
Ek sukkellllll my seuntjie is 20 maande en het baie gesondheidsprobleme wat ons nie agter die kap vn die byl kn kom nie. Hy is n happy pragtige seuntjie tot hy by die huis kom hy huilllll/ moan van hy land by die huis tot hy slaap(word ook baie wakker) en dn as sy oe weer oopgaan in die oggende. Hoe leer ek om te regulate want vet weet ek het 4 seuns 17/13/7/20maande en ek struggle en sy gehuil is def n trigger al weet ek dit kom meestal van n plek van ongemak/pyn af. Ek voel soos n terrible ma op die stadium. My seun 7 is op die spektrum ook en ek is n single ma. Ek raak so overwhelmed en ek wil nie slaan nie ek haat dit want ek weet nou daar is beter maniere.
2026-10-21 06:48:07
0
Karin 💖 🇿🇦 :
Ja nee.. my seuntjie is 4 en ek verloor gereeld my sh!t 😬 ek's n enkelma so ek moet alles self hanteer...
Ek moet sê ek het al begin minder begin skree en my seuntjie is ook al kalmer, so dit help definitief..
2026-10-06 12:18:57
0
Desirè Bandeira | 🇿🇦 :
Dis my biggest area of work and growth was daai skill, dit was moeilik
2026-10-06 12:11:12
1
Antonette Conradie :
My man het my geleer om kalm met my kinders te wees hoe meer n ma woede uit stuur hoe meer maak jy jou kind opgewonde en dis waar ek was ook hard geblixem as kind maar met my eie het my man my baie geleer en glo my hys ook baie goed pakslae gegee as kind maar ons verkies harde praat en reguit praat ni skree en vloek ni en beide my seuns word daarvoor gese hulle het goeie maniere en respek vir ander en ni 1 van hulle is boelies ni hulle was en word geboelie vandag maar my motto TO WIN A FIGHT IS TO WALK AWAY!!! en dit werk!!!
2026-10-06 10:38:44
0
💜 ♎️ NIKITA #VYBEVERSE ♎️ 💜 :
Ek dink jy en @Sarina Bosman moet n ouerskap potgooi begin 👀
2026-10-06 13:37:52
3
To see more videos from user @jousaffamamma, please go to the Tikwm
homepage.