@tinyblush80: Soms stuur God ’n Goliat oor jou pad — nie om jou te breek nie, maar om jou te wys dat daar reeds ’n Dawid binne jou leef. ❤️🔥 Jy mag klein voel. Jy mag bang wees. Maar die moed, geloof en krag wat jy nodig het, is dalk reeds deur God in jou geplant. Goliat mag groot wees… maar MY GOD IS GROTER! 🙏🔥 🎵 DAAR’S ’N DAWID IN MY ✍️ Deur Tinyblush#DaarIsnDawidInMy #DeurTinyblush #AfrikaanseMusiek #AfrikaanseLied #Geloof