@psychwithjc:

JC | Sielkundige Berading
JC | Sielkundige Berading
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 06 October 2026 17:08:00 GMT
9408
498
50
141

Music

Download

Comments

bloomingflowers127
Lilanie :
Nee wat ek is moeg die Here moet my kom haal..
2026-10-15 18:36:02
0
celiahventer
📚CeliaVAuthorofBewildered📚 :
ek is moeg maar gaan aan. het net een mens nodig wat omgee
2026-10-07 20:08:17
3
lourette.hornsby
Lourette Hornsby :
jy gee ongelooflike goeie advies, dankie
2026-10-06 17:35:29
5
theabetsiejacobs
Thea Jacobs :
Alles te veel. Ek het geen krag in my nie.
2026-10-07 10:37:53
1
user1547983095063
user1547983095063 Fatima :
Ek is 54 en n vrou , smeek God elke dag net vir iets om my lewe weer mening te gee
2026-10-19 06:13:07
0
eleanormaart4
Eleanor Maart :
Ons lewe tans in n wereld van onvrede en geweld,maar GOD skenk my kalmte om die dinge te aanvaar wat ek nie kan verander nie...Baie dankie vir jou omgee boordskappie. 🙏
2026-10-06 20:21:21
2
heerser16777261
Kapokhaan :
Hallo Mnr. Ken jy sunningdale dairy
2026-10-27 14:32:16
0
susan.van.wyk2
Susan van Wyk :
Baie dankie vir goeie raad....yes ek is n perfeksionis...
2026-10-22 11:46:29
0
vasti.coetzee
LillievanLilliefontein :
Ek het nie eers meer krag om iemand te ondersteun nie🥺
2026-10-09 11:22:50
0
annabelle10097
ANN69 :
Baie dankie, baie mooi boodskap Amen🙏
2026-10-06 19:30:31
2
mariusjohannes19
♠️...M@R!U$...♦️ :
Ek is verby moeg en niemand wil my help nie
2026-10-13 17:20:24
2
johanswart284
Johan swart :
Ek het als probeer dit werk nie
2026-10-21 07:56:44
0
hannetjiekleingel
hannetjiekleingel :
Ek moes dit net deel 🙌
2026-10-06 19:58:18
0
annatjieblom
annatjieblom :
God sal voorsien
2026-10-07 14:24:17
1
estherconradie0
Essie :
dis goeie raad
2026-10-07 00:23:29
1
brenzi5
Brenzi :
Dankie...🌹
2026-10-18 02:18:28
0
victoria_s001
victoria :
Hou van u platform...🙏
2026-10-07 13:48:16
1
elize.oosthuizen8
Elize Oosthuizen :
Amen
2026-10-08 17:50:56
1
vince0270
Dj Vince ™️👊 :
ek voel net so moedeloos. In n diep gat waar ek nie kan uitkom nie
2026-11-03 16:21:43
0
jeanetta.swanepoe
Jeanetta Swanepoel :
Here gee my krag om na my Man wat kanker stage 4 en Here en my groot kinders en klein kinders hulle diink en se ek is n uister vrou maar ek is nie here Amen 💯
2026-10-13 07:04:31
0
katryn6240
katryn :
Ek is te oud en sieklik om te gaan werk....
2026-11-03 14:19:56
0
estream45
estream45 :
interesant...daar is iemand wat iets goed kan doen...presies 🥰🥰
2026-10-17 15:30:56
0
almavanzyl1gmail.com
Alma van Zyl 1 @gmail. Com :
Ek stem nie Saam nie. Lewe en dood is in die mag van tong. I tong is skerper as u twee snyende swaard. Ek glo by God is alles moontlik
2026-10-27 09:23:22
0
marksaunders42
Mark :
Yed
2026-10-08 05:39:28
1
ernstbecker69
ErnstBecker69 :
baie dankie
2026-10-07 11:28:01
0
To see more videos from user @psychwithjc, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About