🥰🙏🙏👌Raak so moeilik dis as of die kruis onmoontlik swaar word om te dra .ek bid ek smeek ek soebat en huil voel of ek vergete is asb God hoor my geroep asb Here gruip my hand en tel my weer op asb God asb Amen🙏🙏🙏🙏🙏🙏
2026-10-07 22:19:14
7
carolkotze6 :
jy my dag gemaak . Dankie
2026-10-11 17:56:37
1
Sue Verster :
net wat ek nodig het.Baie dankie.[Pray]
2026-10-08 06:17:09
8
Jessica Labuschagne :
Pragtige woorde [Heartwarming][Pray]Amen love you my Father
2026-10-19 08:33:48
1
Pieter - BULLDOG - Vorster :
baie nice song ons mans het dit nodig al dink ons ons het dit nodig baie nice [Gesture OK]
2026-10-08 08:05:09
3
Sarie :
Spotify please ❤️
2026-10-08 08:42:21
1
user8070684266519 :
klink soos ek
2026-10-21 21:12:00
1
SPROEITJIES VIP MOD 💛💛💋 :
Dankie Jesus🙏🙏🙏🙏
2026-10-08 04:39:58
2
Funny :
sooooo nodig nou
2026-10-08 15:20:55
2
vonnie05033 :
Net wat ek nodig gehad het om te hoor
2026-10-08 05:35:45
2
Shy_fly14 💕 :
stunning liedjie
2026-10-08 12:50:45
1
Rieks Look&Listen :
14 days after Quadruple heart bypass. it is normal to say i cant do this anymore.
Boodskap van die lied is sò waar. Ons is amper oor die ergste. [Heartwarming][Heartwarming][Heartwarming][Heartwarming]
2026-10-08 07:25:58
2
Rina - Sonneblom 🌻🇿🇦 :
Dit is 'n pragtige lied, dankie vir die deel daarvan, 🤗🌻🙏
2026-10-09 04:06:19
2
Qppie Louwrens506 :
Wow, awesome, ons het nodig om dit te hoor
2026-10-08 14:04:03
1
Naomi Venter :
wow is so mooi❤️
2026-10-08 06:16:51
1
abraam45 :
amem
2026-10-08 17:10:29
2
Michael Williams :
Amen my vader
2026-10-08 01:11:21
1
JennySammons :
ek laaik di song so baie. mense gee net te vinnig op
2026-10-09 09:23:53
1
Cornelius McDonald :
Hy is Heer. en Hy regeer. ja ons kry ook ons High and Low days. you are allowed to feel that way BUT you know what you know. He is God and He will decide. greetings 🙏
2026-10-08 08:38:30
1
butterfly :
Ware woorde, Dankie Here,
2026-10-19 18:16:56
0
Barend Erasmus :
baie dankie vir Jou musiek. dis die eerste song wat ek van Jou hoor. mag Onse Vader Jou seen! hoop jy het nog meer?
2026-10-21 18:28:14
0
Hester Oosthuizen :
amen
2026-10-21 13:16:14
0
annagouws 131 :
PRAGTIGE WOORDE🙏🙏🙏🙏
2026-10-20 09:56:55
0
Renee Kleinhans :
2026-10-07 17:33:45
1
To see more videos from user @lapies40, please go to the Tikwm
homepage.