@gaga.057: Behind the scenes: a sneak peek at today's LIVE highlights. The full experience is even better — hope to see you in my future LIVE streams. #tiktoklive #livehighlights
hoekom Moet vrouens altyd die blame kry if he can't be there for his parents it's his fault not hers
2026-10-08 05:26:09
4
Michaela :
hoekom judge jy
2026-10-07 20:06:28
2
Leeraar Faro :
Die is nie judge nie dit is n leering en waarskuwing mooi Pa goeies uit gesluit Harde boodskap if you dont like it scroll down
2026-10-09 05:08:27
3
eddie :
Al die vrouens is Nie dieselfde ..respek vrouens ...te veel Gaan deur so baie ...respek
2026-10-08 10:31:37
1
@R¡ca :
ds di rede hoekom ek hom wil trg gee .aan hom family.
2026-10-08 06:41:12
4
Daliene :
is waar die goeies uitgesluit
2026-10-08 10:55:47
2
Terence Papier :
Dis net die waarheid soms wil mense niks weet of te doen is met die waarheid nie van dit maak diep seer hulle kan dit nie vat iemand moet dit se dis nou baie mooi gese Dankie my oom vir die waarheid [Pray]
2026-10-08 12:22:53
2
Freda Jooste :
is waar karma is a ander ding
2026-10-08 01:21:51
0
Pinketh😘 :
geen wonder kry ek so swaar😞nooit ouers ghad ni😞
2026-10-08 12:32:11
0
simon :
amen[Pray]
2026-10-11 17:13:47
0
B+J+N=FAM (version 2) :
Ai ek sou wat gee om nog my ma en my man se ouers hi te he. Ek dink elke dag hu nice sou dit gewees het. Ooh veral my ma. nooit my man se ma geken ni. Maar ek hoor sy was n wonderlike mens. My skoonpa skoonpa het n week voor ons troue oorlede. ek dank God dat ons n mooi verhouding bereik het lank voor daai tyd. soms raak ek baie bewoe as ek so wonder hoe dit sou wees. Ja die liefde oorwin alles. Die liefde moet net opreg wees. Of sal ek dit so noem As ons die Ware Liefde van Christus opreg aanvaar het kan ons lief het en mense oorwin met daai opregte liefde wat ons aanvaar het. Onthou net daai lied van toeka tyd GOD IS DIE LIEFDE......AMEN. Ons kan as ons wil ai want kyk hu verlang ek.❤
2026-10-11 08:42:14
0
Clauds :
Oom nie almal is so nie.Dis ,50 50 in my huwelik..want ek weet ons albei se ouers het ons swaar Groot gemaak..😭Amen Oom.
2026-10-09 18:37:28
0
della@delapotion :
so waar oom
2026-10-11 08:41:12
0
user8581402675237 :
ai meneer dis waar, ons plant, ons vergeet van die sade wat gaan opkom!
2026-10-11 04:24:37
0
claytonbarengee56 :
wat gaan aan oom
2026-10-09 16:31:19
0
itsnotraylan :
Waarheid netso my oom
2026-10-09 13:54:17
0
Libbykyknet2 :
die man se ouers moet ook trug staan en hul losmaak ,meeste van die ouers sien altyd n probleem met n skoon dogters, die Here daai skoon fam wat n skoon dogter aanvaar soos hulle eie.
2026-10-09 20:24:15
0
TercianBooysen :
waarheid Apostle🔥
2026-10-10 08:18:54
0
Mr. P :
Baie waar. Ek is bly u se "van hierdie vroumense" en nie alle vroue nie
2026-10-08 15:47:02
0
Christina Boer :
AMEN
2026-10-08 20:02:08
1
Queen of Faith 👑 :
lekke uncle danki vi die woorde ,is die waarheid
2026-10-13 11:39:11
0
mistymarylen :
net die waarheid oom. iemand moet dit tog sê. dankie vir die waarheid 👌💯
2026-10-09 11:51:03
0
Mario Kinnear :
Niks is goed genoeg nie Uncle 🤨 Los ma 👍🏼 God het n plan 🙏🏼💙
2026-10-09 09:57:31
0
Della55 :
Dis so die waarheid Oom. U prt die waarheid [Perfect score]👌