@maydee_wosh2: Hand in hand saam met die grootste Rigtinggewer. Sy plan, sy pad, my rus. Stap die pad; Hy maak die lig. Jy hoef nie altyd die pad voor jou klaar te kan sien nie. God vra net dat jy Hom vertrou vir elke volgende tree. Soms val jou lewe nie uitmekaar nie, maar val dit in plek sodra jy dit aan Hom oorlaat. Sy weë is dalk nie altyd ons weë nie, maar Sy pad lei altyd na vrede en herstel.
amen dankie vir die mooi boodskap [Pray][Pray][Pray] dankie vir die vedio dit laat my nou weer moed skep en aan te gaan met die lewe [Pray][Pray][Pray][Perfect score][Perfect score][Perfect score]
2026-10-08 06:58:22
1
Barrawet :
Amen 🙌🙌
2026-10-08 14:27:39
1
#Pastor J :
AMEN 🛐 KOM ONS BLY BY GOD SE PLAN🥰🙏🙏🙏🙏
2026-10-08 06:58:27
1
Hester Jantjies :
Amen
2026-10-08 20:57:57
0
mina fredericks :
Amen
2026-10-08 19:33:02
0
Irene Bothman :
Amen
2026-10-08 18:15:19
0
Hanna JANTJIES :
Amen
2026-10-08 18:55:22
0
Mina Faro 😘🤩🥰 :
🙏🏻🙏🏻🙏🏻
2026-10-08 06:56:30
1
To see more videos from user @maydee_wosh2, please go to the Tikwm
homepage.