@ina69682: Wie van julle in Kleinfontein/Rayton/Pretoria-Oos gebruik BAIE vullissakke? 🗑️🙋‍♀️ Tag sommer iemand wat ook ’n pak nodig het! ❤️My Romel-swart­sakke is sterk, duursaam en 25 mikron swaardiens – ideaal vir die huis, kantoor, werkswinkel, besigheid, gastehuis en sommer enige plek waar jy goeie vullissakke nodig het. 💛 Groot pak: 100 sakke – R155 💛 Klein pak: 20 sakke – R35 📏 ± 750 x 980 mm 📍 Kleinfontein: Jy kan jou bestelling by my huis kom afhaal op afspraak. 🚚 Groot bestellings: Ek kan ook aflewer – kontak my gerus om te reël. As jy in Kleinfontein, Rayton, Pretoria-Oos of die omliggende gebiede is, stuur vir my ’n WhatsApp en bestel joune! ❤️ 📲 Ina: 076 473 2131 Hoekom verder ry as jy dit plaaslik kan koop? 😉 #RomelSwartsakke #Swartsakke #Kleinfontein #Rayton #PretoriaOos

Ina Prinsloo UGC  0764732131
Ina Prinsloo UGC 0764732131
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 08 October 2026 09:17:56 GMT
1429
15
3
3

Music

Download

Comments

ina69682
Ina Prinsloo UGC 0764732131 :
As jy in Kleinfontein, Rayton, Pretoria-Oos of die omliggende gebiede is, stuur vir my ’n WhatsApp en bestel joune! ❤️📲 Ina: 076 473 2131
2026-10-08 09:19:29
0
engelafaber2
Engela Faber. :
Ek soek sakke asb 0823726111 ek is in Mountainview.
2026-10-08 17:40:15
1
To see more videos from user @ina69682, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About