🤣 ek het ook nie daai tiepe vokken tyd nie🤣 jis ek love jou girl! Dit maak 2 van ons🙋🏻♀️ek het ook nie daai tiepe vokken tyd nie!
2026-10-08 14:20:45
16
jani_hill :
Ek kry die kids jammer.
2026-10-19 06:18:19
3
MishayConnor :
Wane laas ht x gehoor.. Is j kens😂😂😂
2026-10-08 12:49:24
6
Alpha_Omega :
Its a R100 a day. woolworths is exoensive
2026-10-11 16:05:30
3
Durby-Ann :
ek love jou reguit praat!
2026-10-08 17:55:33
3
Sune Koen :
ek maak my vuil as my kind R2000 spandeer by die snoepie en glo jy vir my,my middelste kind SAL dit spandeer as ek hom nie keer nie. hy koop sommer vir al die maats ook[Innocent]
2026-10-08 20:56:47
5
YStorm :
Ek wil net op kom vir haar dus R100 n dag. Die stole is mal met hulle snoepie pryse. Hier is n muffin n gewone size blue berry muffin R35 n koeldrank R20 en as jy die gesonder goed vat..omw dus crazy
2026-10-08 11:42:49
12
TRAVEL & TASTE SA :
dankie en well done dat jy jou kinders gesond grootmaak. 🙏 almal kry net 1 liggaam en om dit van klein tyd af goed te voed is sooooo belangrik 🙌🙌
2026-10-25 14:07:55
1
LadyC :
[Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy]jy praat so waar
2026-10-08 23:16:09
2
Sonja :
Oe ja, my tiener koop ook vir almal. So ons gee ook nie meer so baie geld vir snoepie nie.
2026-10-17 06:05:09
3
SuzanneRentzke💫 :
Eks 44 en my ma het niks daai goed ook gedoen nie en ek makeer niks
2026-10-08 11:39:44
4
user7419692927342 :
haha 😂😂😂 !
jy maak my dag !
2026-10-09 04:39:00
1
Carli | UGC creator :
off topic, jou lashes is stunning 😍is dit clusters of professional?
2026-10-08 12:42:00
0
Judy Muller :
wou net sê matjies mamma 🙈🤣🤣🤣
2026-10-08 11:55:25
1
Elizma :
Daai sou my kind ook wees..
Koop vir almal
2026-10-10 19:25:23
1
Michy :
😂😂she wanted to spoil her friends too
2026-10-08 13:39:49
1
deone luyt :
gedink vir ander kinders ook gekoop
2026-10-09 11:17:11
1
Lelanie :
Hartjietjiesss 😂
2026-10-08 12:24:05
1
Alta :
flip ek love jou🤣
2026-10-20 16:17:27
0
sophia :
Kan ons meer van hierdie videos kry asb 🥰
2026-10-19 06:45:00
0
Sonja Koedyk :
ek stem my seun het n snoepie acc op 6 oopgemaak by skool ek wou n fit vang. en op 13 moes hy sy eie kosblik pak 💯 percent reg
2026-10-13 06:38:00
0
Mytjie :
lmga jys awesome
2026-10-14 07:03:39
0
_MomBoss_EntrepreneurMom :
harkiekie sandwich [Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy]
2026-10-13 16:34:38
0
Ronel Badenhorst :
Jy is soo awesome mens!
2026-10-08 13:02:19
0
To see more videos from user @desirebandeirasaffa, please go to the Tikwm
homepage.