I have been, and I unfortunately cant agree with you... ive had a positive experience, finished, got my clearance certificate and living my best life now - it depends on the company
2026-10-08 18:57:50
22
Merglyn :
Jy praat waarheid, as jy nou will uit kom moet jy weer betaal om jou naam te deregister van die debit review list.
2026-10-08 14:38:27
33
Mr. Wick👑 :
You are 100% correct.
I was a victim.
More than 10 years ago the way they sold it to me was promising. I then enquire further and lucky you still have access to your statements from the stores you owe. They never paid any of my debt and I paid 5k a month. The sad part when I cancelled the debt review and the flag stay on your credit report for 5 years, and you can't make debt until that is cleared.🥺
2026-10-14 13:08:09
1
Porchia Komoetie :
ek is jammer Om ook te vra en Gaan Seker nou stupid klink maar is DMC die debt review? 🙈🙈
2026-10-08 14:41:19
2
#Riefie twinmom🍒 :
hoe maak ek om vanaf dit te kom
groot asseblief
mens weeti waar omte begin nie
2026-10-08 14:02:03
1
Livie :
Hoe kan j dit cancel
2026-10-08 15:13:46
3
Maquza :
Negotiate with the creditors yourself.
2026-10-09 09:14:06
1
Lorretta :
absolutely true
been there done it
it benefits you nothing
2026-10-08 14:58:26
10
Jane :
I agree, Ek dank Die Here ek is verlos van debt review!
2026-10-08 18:01:37
4
Cole :
Hi joshwin wat het toe van die 4jaar se geld geword wat betaal was kon julle dit terug claim?
2026-10-08 15:48:36
0
JUDINE :
Dis die grootste scam regtig waar. Onse mense moet rustig gaan sit, want hulle panic hulle in 'n strik in.
2026-10-08 18:24:40
1
Lovey J J :
I Fully agree with you Josh.I wanted to make so many videos to inform people however it is against my works policy
2026-10-12 10:23:13
2
Melissa Arendse :
Joh ek is nou self in die nonsense 😳Hulle my gebel om te se ek betaal glo te veel vir my leening en ek betaal toe n 3000rd vir hle joh toe ek Oldmutual kom want ek het dit gaan stop by die bank..toe hoor ek die mense ht die geld vir hulle gevat 😭nous ek agter mt my leening 😭Die mense moet in die trok gegooi raak..Nou moet ek 8000rd betaal net om my naam skoon te kry😳🤦♀️
2026-10-09 10:33:38
1
Jamie_Jugs021 :
told this to a friend. he refused to hear me out and he let them sell him the dream... nw his under debt review and under the impression his car will be settled in december. his in for a surprise.
2026-10-08 14:40:54
6
Rowen :
Ek sê altyd dit ek sal nooit na hulle gaan[Innocent]
2026-10-09 06:34:06
1
CG✨ :
I agree with you. I worked in the industry and it is unfortunately a scam! 😏
2026-10-09 21:10:08
7
Porchia Komoetie :
'n vraag.....moet ek die plekke fisies self Gaan betaal Soos die winkles waar ek skuld het....soos The fix of Cape Union bv
2026-10-08 14:38:02
0
@Tango :
I have been paying all of 2026 oh gosh no difference[Crazy] needed this message now thank you now I know what to do[Gesture OK][Gesture OK]
2026-10-10 03:18:22
2
tman :
🤣🤣🤣 is waar
2026-10-08 13:13:07
2
Sarah Elizabeth Wainwright :
Goddelike waarheid, Boeta Josh. Nog nooit in daai posisie gewees, maar, ken wel mense & in die selfde strik gevang. Totale scam.
2026-10-08 17:41:21
1
Ed💯 :
So baie waar i also don't believe in that
2026-10-09 09:36:44
1
Elle Vee🌷 :
Hulle smeer jam om mens se mond. Ek ignore dai calls van ek kan manage[Innocent]
2026-10-09 06:11:16
1
jo :
dankie vir die video... ek Sal net my kaart op sny, ma self an Gan en elke maand betaal soes gewoontlik
2026-10-08 17:27:36
1
the.name.is.eshlynne🦀🇿🇦 :
true.
2026-10-08 13:20:12
0
To see more videos from user @joshwin_taurijo, please go to the Tikwm
homepage.