@miemsie.geldenhuys: Ek wonder soms...of ek myself ooit regtig sal ken. En of ek net ń versameling is van alles wat met my gebeur het. Want wie sou ek werklik wees as niemand my ooit vertel het wie ek moes wees nie. Dalk lê die antwoord nie in wie ek geword het nie,maar in wie ek was voor die wêreld my geleer het om myself te verander♡.