@rawson_oudtshoorn: 💛🖤 RAWSON DE RUST SKYN NOU NÓG HELDERDER! ✨🤩 ’n Nuwe voorkoms, dieselfde vertroude diens! 🏡💛 Ons De Rust-kantoor, in die hartjie van die Klein Karoo, spog nou met splinternuwe, verligte 3D RAWSON-letters! ☀️ Bedags trek ons die aandag! 🌙 Saans steel ons die kollig! Klein dorpie, GROOT drome! 💛 📍 Schoemanstraat 5A, De Rust #RawsonProperties #RawsonDeRust #KleinKaroo #DeRust #NewLook