@jamie.van.der.pol: Môre sluit ek die laaste hoofstuk van my Graad 12-skooljare af.🎓❤️ 'n Hoofstuk vol herinneringe, lag, trane, vriendskappe en oomblikke wat ek vir altyd sal koester.En terwyl my skoolpad tot 'n einde kom, begin my baba volgende jaar haar eie avontuur as 'n Graad 8-leerder.🥺📚Van my laaste skooljaar na haar eerste groot tree in hoërskool... die tyd het heeltemal te vinnig gegaan. Ek is so trots op ons albei - een wat 'n hoofstuk afsluit en een wat 'n nuwe een begin.❤️✨@naya💞 @Naya'spam

jamie.van.der.pol
jamie.van.der.pol
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 08 October 2026 19:38:29 GMT
2671
299
4
4

Music

Download

Comments

caylacay03
💋caylacay03 ᥫ᭡ :
Liefste more trek jy daai uniform vir die laaste keer aan. Lag, huil, onthou alles. Jy het klaargemaak wat baie nie kon nie. Sterkte my skat! Verskriklik trots op jou📚🎓🙏🏻❤️
2026-10-08 20:34:07
2
nayaspam56
Naya'spam :
Ag my hartjie 🥹❤️Hierdie is só mooi geskryf, maar dit maak my hartjie sommer seer ook. 😭 Jy besef eers hoe vinnig die tyd verbygegaan het wanneer jy sulke woorde lees. Van al die herinneringe, lag, trane en mooi oomblikke tot waar julle nou staan… 🥹🎓 Ek is ongelooflik trots op jou en alles wat jy bereik het. ❤️Mag hierdie nuwe hoofstuk wat vir jou voorlê net soveel mooi herinneringe, sukses en geluk bring. En al verander dinge en begin julle elkeen julle eie pad stap, sal hierdie herinneringe altyd spesiaal bly. 🥺❤️Ek is so lief vir jou en trots op jou! 🫶🏼✨
2026-10-08 19:47:19
1
To see more videos from user @jamie.van.der.pol, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About