@emilesekombuis: Rysslaai, so vinnig so lekker! #salads #Emilesekombuis 4 koppies gaar rys Een rooi gekapte ui 125g cherry tamaties Een groen soetrissie Een geel soetrissie Twee perske vrugterolle gesnipper Sout en peper na smaak Sous Driekwart koppie B Well Mayonnaise Kwart koppie chutney Sout en peper na smaak Een eetlepel kerrie poeier Opsioneel, twee tot drie eetlepels suurlemoensap
raw curry powder give diaree to some people with different indigeston systems. Fry the curry powder with your chutney. Cool off and add to the salad
2026-10-12 21:35:25
0
Queen Diamond :
I have a rice salad similar to the one you have here. But it only has rice, onion, green pepper and tin peaches. The dressing is mayo, chutney, lemon juice and curry powder. My husband loves it 😍
2026-10-09 05:38:23
23
Johanna Davids :
thanks 🙏
2026-10-12 12:14:44
1
Genevieve :
Hi which curry powder do you use
2026-10-11 16:42:12
3
Annelize Esterhuizen :
Watters kerri
2026-10-11 21:41:29
2
raynie :
dit lyk lekker dankie oom oom se se recipes deel.met ons ❤️💐🙏
2026-10-10 09:44:28
4
pike3#3 :
maybe add a soet mielies, never done this slaai but will definitely try it. mielie is maar net my opinion.
2026-10-09 07:44:34
5
Elize Niemand :
As jy die kerrie wil gaar hê, kan jy dit effens braai saam met jou uie en peppers. Baie mense hou nie van rou uie en peppers nie. Dit los sommer daardie probleem ook op. maak net eers seker dis afgekoel voordat jy dit in die slaai gooi
2026-10-09 06:54:04
9
roseleen blignaut :
Oooeeeeeee yesssssss lekker☺️☺️
2026-10-10 09:05:28
3
JA :
Thank u for explaining soooo nicely. Just love all your recipes❤️❤️❤️❤️
2026-10-09 06:45:34
6
Aletia Mabusetsa :
Ek hou baie van jou resepte, Gaan en leer my 👍
2026-10-10 05:29:40
3
Zecha2275 :
Lyk na n wenner...gaan hom probeer...mer n braai
2026-10-09 06:15:58
6
Barry PJ Botha :
Sir n vluisie by
2026-10-11 13:49:28
1
nellie :
EK GEBRUIK OOK MY CURRY NET SO
2026-10-11 16:01:21
1
Jenny :
Lyk baie lekker
2026-10-11 11:31:52
1
Joan :
lyk heerlik
2026-10-11 14:26:03
1
IRIS :
nonsens ek gooi ook d kerrie net so in
2026-10-11 11:50:19
1
Rose Kelly Hendricks :
ek het kerrie ook so gebruik
2026-10-11 16:00:03
1
Karina Nel :
Ek gebruik ook rou kerrie in my slaaie. Baie lekker.