@kolavis2: 🎵 KolaVis - Dit Borrel In My Ons Kinders word vandag aan soveel donker dinge blootgestel, tot in die hordes musiek wat nou beskikbaar is en dit handel nie altyd oor die mooi in die wêreld nie en die lirieke kan maar rof raak. Ek sal graag hoop dat die liedjies help om vir die kindertjies iets met 'n beat te gee terwyl hulle herhinner word dat ons sonder ons Hemelse Vader tot niks in staat sou wees nie. Baie dae voel ek ook maar net weer soos daai 5 jarige seuntjie wat ek was en dan is dit goed om te weet my Hemelse Vader is daar vir my. Ek gaan ʼn klompie van ons ou Sondagskool liedjies op my Youtube kanaal plaas, die link is in my Bio. Laat weet watter een jy graag sou wou hoor op my kanaal dat ek kan sorg dat jou gunsteling daar is vir jou en jou kleinding. #afrikaans #satiktok🇿🇦 #namtiktok🇳🇦 #nuwemusiek #we_are🤴🛕👸warriors @♾️♡•AriaVox•♡♾️ @Chrismic Music @🎧♥︎BιεвιεQ Lεккεя Bεαтs♥︎🎧 @DJ Johnny SA

♾️KolaVis♾️
♾️KolaVis♾️
Open In TikTok:
Region: NA
Friday 09 October 2026 10:05:38 GMT
1878
257
87
20

Music

Download

Comments

lanie.88
@Melanie (Miss♡Roth) :
father Abraham had many sons...
2026-10-14 19:34:46
1
zacklamprecht
BassBoer🧑‍🌾 - NXT_WAVE🤍🧡🖤 :
🙏🦸 joooohhhhhhhhh looooovvvvveeeeee dieeeeee !!!!!!!!! very nice Kola!!!!!!!!!
2026-10-09 10:58:50
1
588mdebeer
Dj Martin :
baie mooi[Big LOL][Red heart]
2026-10-09 18:57:25
3
nath_alie1985
🏳️‍🌈Nathalie🏳️‍🌈 :
LOVE DIT
2026-10-13 20:26:16
2
poisonangel2
💙Poison💙Angel💙 :
My gunstelling 💙💙💙 Liewe, liewe Jesus, vlekkelose Lam, Hy is die Leeu, die Leeu van Juda-stam. Maak my hart U tempel, Heer, En verlaat my nimmer, nimmer meer.💙💙💙
2026-10-14 07:34:50
1
heksie464
💋heksie💋the🐲tiktokdragons🐲 :
Ek is Ni n stap soldatjie Ni..... please.... Mak n exalted mix.... jy en jou vrou is amazing...
2026-10-09 13:02:34
2
user452237762430
🤍MatjéJ🤍 :
Dit is regtig 'n spesiale liedjie! Kort dit in vandag se wêreld! 🎶🙌🏻🤍🎵🙏🏻🫶🏻
2026-10-14 22:20:09
1
marisa5887
♾️♡•AriaVox•♡♾️ :
🥰🥰🥰❤️❤️❤️baie spesiaal my Liefde🤗🤗
2026-10-09 10:15:47
1
renoxmusic
🎧RΞNØX_MUSIC🎧♾️Infinitebeats :
hoendervleis mooi pella 🥰🥰🥰
2026-10-11 09:39:47
3
dreyerq007
dreyer007 :
Stap soldaatjie... My kind is so mal oor daai liedjie. Dit sal awesome wees! 😁🥰
2026-10-13 19:34:57
1
novabel5
NovaBel :
Baie spesiaal. ...love dit 🩷🩷🩷🩷🩷🩷
2026-10-09 13:50:02
1
benitameisiekind
benitameisiekind 🇳🇦 🇿🇦 :
Dis so cool 💜🔥 Wat van Stap Soldaatjie?
2026-10-09 10:32:07
2
shesallmusic
🎧She's ALL Music🎧 :
wow🥵🥵🥵🥵🥵
2026-10-09 10:22:56
2
alivetheory26
Alive Theory Music :
2026-10-09 10:47:07
1
andretol007
Andre :
2026-10-13 03:21:40
1
chrisnavisser001
Chrisna🩵Kaptein🩵Bakgat_Vibes :
2026-10-09 20:49:02
2
neef.gert
𝙂𝙀𝙍𝙏 𝙎𝙒𝘼𝙍𝙏 :
🥰🥰
2026-10-09 10:10:27
1
sanet035
🩵Şคຖēt🩵...🩵Bakgat_vibes🩵 :
2026-10-13 17:01:07
0
50shadesof_dimpels
Niekky😈Stoutgat😈Vibes😈 :
Amazing mal hieroor my mens 🙏🏻🥰🙏🏻
2026-10-10 07:03:42
0
rixstarofficial
Rɪx Sᴛᴀʀ :
Vader Abraham! 😁
2026-10-10 07:19:56
1
kelspiracy
Kelspiracy🩵Bakgat_Vibes🩵 :
awww dis beautiful Kola! Nice!
2026-10-10 17:45:37
3
mariekillian
Mari Killian :
Pragtig
2026-10-15 23:52:55
1
santie_10
🇿🇦Santie✅ :
lees jou bybel, bid elke dag my God is so groot. all was ek nie daar nie... ❤️🌹🫂🙏🏼🙏🏼🙏🏼🌏
2026-10-13 14:12:02
3
ray14348
🖤🌻RayofSunshine🌻🖤 :
Absolutely beautiful wow
2026-10-15 19:11:42
1
beryldekock
ⒷⒺⓇⓎⓁ :
♥️🥰♥️
2026-10-12 07:31:13
0
To see more videos from user @kolavis2, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About