Suurstof,,, want elke dag as ek asem haal tref die kak my.
2026-10-09 20:28:01
7
Johann koch :
skoonma [Tears of joy]
2026-10-09 20:03:08
1
martin :
kom ek se j so is die lewe self gan nie my ex skuld gee nie sy meer warries as ek maar my tipe moeililkheid is ek kan nie ha by staan waar deur sy gan nie as sy ha ma verloor het nie
2026-10-09 20:19:34
1
MJ2210 :
My skoon sussie kan my nie hanteer nie. So ek koop vir haar dogtertjie themde wat sê I'm as pretty as my aunt. My aunt is the best. Dis my tipe moeilikheid. 😇
2026-10-09 14:53:18
7
SSNN DJG :
moeilik om nee te se. veral as dit customers is
2026-10-17 13:16:24
0
Bare Health :
Tequila en paar tipes persone…
2026-10-10 11:58:33
1
Corne Carebear4life Pretorius :
ek is te oor oor beskermend as dit by my kids en mense na aan my kom. ek raak vinnig defensive
2026-10-10 02:36:37
0
L&@H :
ooh nee kyk ek kani myne hier noem nie anders...hoor ek dit dalk maar Karen's nee kyk
2026-10-10 04:32:45
0
Theohola :
Wag tot op 99% l
2026-10-19 18:15:35
0
Sosa :
Myne is hoë adrenalien waar ons op die randjie van die dood is.😅
2026-10-10 02:51:58
0
Bekkie ( Sweetness ) :
Gevrekte mense te vermy
2026-10-10 02:59:40
0
Carina Tromp :
Om die regte liedjie te kry wat by my memes pas wat ek op my whats app status sit... 😭😭😭
2026-10-16 13:19:06
0
Monique :
Jy is my tipe Moeilikheid!!!!![Heartwarming]
2026-10-10 18:28:37
0
CapturedByLolla :
Lewe😂😳
2026-10-10 03:09:23
0
Thea :
Dronk me se
2026-10-10 00:21:30
0
Lallie🫶 :
Jou vel,is so mooi!👌
2026-10-10 01:00:13
0
Cheryl Wasmuth :
my buurman🤣🤣🤣🤣en n bottel brandewyn
2026-10-09 17:07:03
0
Koekie :
2026-10-10 01:23:38
0
Laurette Dreyer :
Net een drink.... Harde musiek, en boem daars n kuiertjie, vuur brand en bob's your unckle😂😂😂😂😂😂😂
2026-10-09 20:23:09
3
shorty :
Vrou mense, ek like hulle almal
2026-10-09 21:04:23
0
nix_n.v :
Mense wat praat van ag ek wens ons Kan net see toe ry viri week...Kom ons ry. Maar jy betaal die petrol 😂😂😂
2026-10-09 22:01:21
0
CJ Lang🐻 :
niks want ek is die moeilikheid😂
2026-10-29 14:02:10
0
SataiDelenn 🏳️⚧️🖤⚕️☸️⚫♌🇿🇦 :
Empty bottle of water in the fridge 😂
2026-10-09 22:36:57
0
💙pikkewyntjie💙sparky💙 :
Om my hart te verloor en Dan werk dit nooit uit maar luister nooit
2026-10-09 21:59:17
0
lynette :
familie
2026-10-09 20:01:36
0
To see more videos from user @ruantennant, please go to the Tikwm
homepage.