@desirebandeirasaffa: Replying to @Vanessa best!! #afrikaans #momtips #nappyrash

Desirè Bandeira | 🇿🇦
Desirè Bandeira | 🇿🇦
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 09 October 2026 18:12:32 GMT
10548
238
22
30

Music

Download

Comments

rozaanowen
Rozaan Owen :
ek gebruik sudacream, maar as boude erg gebrand is, mazina en vaseline gemeng in n paste..werk soos n bom
2026-10-10 06:54:23
5
knippie_sout
Knippie Sout :
Nappy rash = Maizena
2026-10-10 16:41:55
0
stiena_01
Justíne Nell :
clicks se zink bum cream werk ook baie goed en is goedkoop[Heartwarming]
2026-10-09 18:54:04
3
ronelvt10
Ronel van Tonder :
Ek stem… bennets is aaklig voel soos klei😂😂😂 ek love sudo en gebruik vir daaglikse gebruik die purity😁😁
2026-10-09 20:28:35
2
michaela_1943
michaela_1943 :
Clicks het ook 'n zinc & castor olie roompie wat so lekker werk vir brand boude, en enige rash. Ek het dit eintlik begin gebruik vir my kind se heat rash maar dit werk vir boudjies en enige iets op hulle vel
2026-10-10 12:04:46
1
eloise.van.der.we
Eloisevdw. :
nystacid saam met die sudacrem.
2026-10-09 22:02:19
1
chanteq1111
chanteq1111 :
Sudo en mazina is n goeie kombinasie
2026-10-09 18:54:07
1
angie.enslin
Angie Enslin :
Sudocreme die beste
2026-10-09 18:21:50
3
maryburger3
maryburger3 :
Die beste en gekoop is wit vaseline nog nooit brad boud op my kinders gehad nie N Dr het dit jare terug SE dit is die beste
2026-10-10 08:36:07
1
dailypaywithvan.com
Vanessa :
Baie dankie
2026-10-09 19:54:00
0
anita_8703
Anita 🐾 :
Bepanthen all the way 👌
2026-10-11 11:21:52
0
damiellevanderwes
Danielle :
ek meng dt al 2 saam is amazing
2026-10-10 09:33:31
0
ansi.pypers.fouri
elizabeth lily :
Ek meng bietjie sudacrem met my onderlaag... Werk so lekker...
2026-10-10 12:29:50
1
pic_bx
Pic_Bx :
Sudocream gebruik ons steeds... Hulle is nou 9 en 6... As hulle uitslae kry, muskietbyte ens
2026-10-09 18:56:39
1
leonieliebenberg6
Leonie Liebenberg :
Antipeol is duur maar beste👌🏻
2026-10-10 10:52:21
1
user1980445760112
Michelle :
Dit alles het vir my eerste gewerk, so ekt opgestock met die 2de een, 2de een het verskriklike brand boude gekry en iets wat REGTIG vinnig gewerk het was ZINPLEX Bum Spray en dit was ook maar net per toeval omdat ek spray gesoek het. AMAZING.
2026-10-11 17:49:39
0
jem.jute
Jemé Jute :
mens kry n zimplex bum spray ook wat baie goed werk. Alhoewel my kids nou Al 12 en 15 is. Werk soos n BOM. Sommer Elke dag aangespray
2026-10-10 06:19:05
0
vanessabooyse687
Vanessa Booyse687 :
ek moet met jull dit deel so as n baba brand boud het die eerste wat mense doen is sit die beste en duurste bum cream op ...bum cream hou net boude droog dis al ...brand boude kort vaseline dit sit vog in maar maak ook n barier dat nuwe pieps nie boude verder brand nie en dit vat ongemaklikheid weg waar boud salf sy vel so uitdroog dat dit nie net brand boud is nie maar hale brand boud as dit die eerste dag nie regkom nie smeer jy zinc en casteroil ointment saam vaseline op boude sort dit vinnag uit.. as jou kind gewoond is aan n sekere doek bly by daai brand moenie een maand die en ander maand daai nie dit veroorsaak ook brand boud almal se gel verskil ... dan nog n wenk moenie net barier cream opsit nie dit beskerm boud maar maak dit nie gesond nie... en dan baie kinders wil dan nie bad nie want dit brand hierdie klink dalk wreed maar forseer jou kind om te sit jul sal sien die eerste ruk is dit seer maar dan begin hul weer te speel ... as jou vel gebrand het na die eerste warm bad voel jy al klaar beter omdat die warm water baie van die brand uitrek...droog mooi af na bad
2026-10-12 11:28:34
0
shariska88
ShariskaKotze :
hierdie is ook baie goed. kry net by Clicks. ook Zink in
2026-10-13 17:29:48
0
lizzyvandenberg2711
lizzyvandenberg2711 :
Ons tweede seuntjie is die 14de Sept gebore, hy was n rukkie in die nicu en het LELIKE brand boudjies gekry in nicu, so erg dat dit al2 kante so groot soos my duim stukende/ bloeiende plekke gehad. Ons glo werklik aan Antipeol (R200+ vir n buisie). Dit werk soos n bom. Baba se boudjies is nou weer 100%. Ek kon met elke doek ruil n verbetering sien.
2026-10-09 21:02:50
0
thetashgal
Tashy💙 :
Wel Clicks brand hier, nog nooit rash gekry nie.
2026-10-10 19:22:39
0
To see more videos from user @desirebandeirasaffa, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About